Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Hut

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstrand 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Beach Hut bied vakansieverblyf in Paternoster. Dit is op die pragtige Langstrand geleë. Daar is direkte toegang tot die strand met pragtige uitsigte oor die see.

The Beach Hut bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n volledige badkamer, TV en see-uitsig. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n volledige badkamer en 'n solderarea met 2 enkelbeddens geskik vir kinders. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, volledige badkamer, 'n TV en 'n klein privaat stoep met 'n utisig oor die tuin.

Die oopplan-sitarea het 'n kaggel, 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, 'n HiFi en 'n TV. Die leefarea het groot stapeldeure wat lei na die stoep met 'n eetarea, sitplek, sonbeddens en 'n uitsig oor die see. Daar is ook 'n gasbraai op die dek.

Daar is 'n inheemse tuin en veilige parkeerplek vir 6 voertuie. Die huis het sonkrag en 'n volle sekuriteitstelsel. WiFi is beskikbaar. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Die huis is in 'n stil doodloopstraat geleë wat in 'n noord-westelik rigting oor die see uitkyk. Dit is stapafstand vanaf al die doendinge wat Paternoster bied.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beach Hut sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir The Beach Hut
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Langstrand 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Beach Hut het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstrand 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72655719d3276636e2cfa26e6236ec32fc04c01e9b57b5d6a7828f3b0f23106ae8d605ce604b4fc469b0051755ecb91f2349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 11 Langstrand Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.803492626668 17.900348364587