The Beachfront Unit 6
Beskrywing
Dié ruim, gerieflike eenheid het 2 volledige badkamers en is rolstoelvriendelik. Dit het ook 'n privaat braai-area met 'n see-uitsig. Die kombuis is ten volle toegerus met toebehore soos 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, versapper, ens. en ekstra braaigeriewe is beskikbaar. Daar is gratis WiFi en 'n DStv-koppelpunt.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die verblyf maak van sonkeag gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie. Daar is ook boorgatwater en gratis WiFi is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ashmead-rylaan, Erf 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom