Thompsonsbaai Akkommodasie by The Beacon | LekkeSlaap
+40

The Beacon

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 92 , The Beacon, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Beacon is in Shaka's Rock aan die Dolfynkus geleë. Dié gewilde vakansiebestemming skuil tussen Salt Rock en Ballito en is minder as 50 km noord van Durban. Die Skaka's Rock-getypoel is beskut en dis ideaal vir snorkel met verskeie vissoorte, koraalriwwe en ander seelewe.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die woonstel het ook see-uitsigte en 'n patio wat lei na 'n grasperk waar jy kan braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dié vakansielandgoed bied ook 'n gemeenskaplike swembad en tennisbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beacon sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Beacon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusrylaan 92 , The Beacon, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Beacon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 92 , The Beacon, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcAtVs5Loa46xVil16rsjQt7S0BjFXFdTNKCEW7NjfleM21KqBM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 92 Ocean Drive The Beacon 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.520917 31.226289
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za