The Bell House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Bell House is in die plattelandse dorpie, Piketberg, aan die voet van die Piketberg geleë.

Dié basiese selfsorg-eenheid beskik oor 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en perkallinne. Daar is ook 'n tafel met stoele in die kamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en komplimentêre seep en room. Die eenheid het ook WiFi en lugversorging.

Daar is 'n aparte kombuisie met 'n braaipan, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit. Die eenheid lei ook na 'n onderdakstoep.

Slaapplek

'n Bespreking by The Bell House sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Bell House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za