The Benjamin Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Benjamin Hotel is in die hartjie van Durban se lewendige Berea-area geleë.

Dié hotel bied 'n tweede tuiste weg van die alledaagse gejaag en beskik oor 41 dubbelkamers in dié historiese gebou wat in 1896 opegerig is. Die hotel het hoë plafonne en 'n marmervloer. Elke kamer lyk anders en is ten volle toegerus vir gaste se benodigdhede. Sommige van die kamers lei na 'n balkon met 'n uitsig op Floridaweg en ander kamers het Franse deure wat na die tuin lei.

Die kamers het elkeen lugversorging, 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, en 'n TV met DStv. 'n Komplimentêre kroegie is vir skemerkelkies beskikbaar en daar is ook 'n privaat swembad. Onbeperkte komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die hotel bedien 'n buffet-ontbyt wat gerookte salm en forel, asook ingevoerde Deense fyngebak ingesluit.

Daar is 2 moderne konferensiekamers wat ideaal is vir werkswinkels of vergaderings. Die Little Ben-konferensiekamer het sitplek vir 10 afgevaardigdes en is ideaal vir vergadering, intieme opleidingsessies, ontbyt en middagete. Dié kamer het ook 'n sitarea. Die groter konferensie-venue is ideaal for opleidingsessies, werkswinkels, ontbyt, middagete en skemerkelkies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Benjamin Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false