Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Berries

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Gerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 18 resensies vir The Berries
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
2.9/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus huise met 'n pragtige tuin, naby aan die see.

Berries het 'n pragtige inheemse tuin wat dit laat voel of mens ver weg van die beskawing is. Daar is groot onderdakparkeerplek vir die motor wat beskutting bied teen son en reën. Ons honde was saam, die trappe maak dit bietjie moeilik vir hulle, maar hulle het gou gewoond geraak daaraan. Die yskas het nie gewerk nie en warm lug ingeblaas, dus moes ons kos weggooi, daar is egter genoeg restaurante in die omgewing. Daar is nie 'n mikrogolfoond nie, maar wel 'n stoof en braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

Thank you for the review. Glad to hear you appreciated all that The Brries has to offer.
We have since replaced the Fridge, and included a Microwave.

The Berries
Samantha F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha F
Saam met vriende

An open, airy piece of bliss.

The Berries has a homely feel and is perfect for two couples with or without kids. It is quaint and well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

Great to hear that you enjoyed your time at The Berries. We hope to see you again.

The Berries
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hetta V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige naweek.

Die huis het 'n lekker gevoel, met genoeg spasie. Heerlike stort! Dink die tuin is wel bietjie verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

I am glad to hear that you enjoyed The Berries.
The garden is a continual work in progress. We have recently planted 12 new trees. We will, however, be keeping it waterwise, indigenous and wild, in keeping with the natural surrounds.

The Berries
Ross M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ross M
Saam met vriende

Awesome weekend.

Relaxed, good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

I am pleased to hear that you enjoyed your stay. Welcome back anytime.

The Berries
Jj V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jj V
Gesin met tieners

Die eenheid bied basiese dienste. Daar is geen luukshede in die eenheid nie. Meer bedoel vir 'n groep mense wat heeldag surf of duik en net 'n basiese plek nodig het om te slaap.

Die beddens het definitief nuwe matrasse nodig en daar is geen uitsig op die see nie. Jy is wel loopafstand van die see. Ongelukkig is daar 'n ander eenheid wat jou sig van die see versper. Daar is ook eenhede wat gebou word (einde van 2021). Ek dink net dit is belangrik om te weet waarvoor jy betaal. Persoonlik is die eenheid te duur geprys vir wat daar beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Steyn B
Gesin met tieners

Disappointing stay in a dilapidated timber hut.

For some reason the description on the website fails to state that the "house" is rustic? One side of the sink balances on the washing machine! We had to DIY our own curtain for the window above the toilet facing the street. No cupboard hanging space for clothes. Without any chairs or shade on the deck/patio, one cannot use the outside area. There is no fireplace or braai, only a small firepit in the far corner of the plot with no braai equipment, unless one counts the rusted folding braai grid with no stand. Note that there is one bathroom/toilet (without a lock) and seating space in the lounge for 5 people only. Generally old and unacceptable facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Janet H
Saam met vriende

It's a lovely location, but house is very overpriced and quite primitive and surrounded by big houses.

The marketing gives a false impression. It looks like the house is quite nice and large and away from other houses and situated in a rustic environment. In reality, the house is a run-down, almost shack-like place. It is very small, and surrounded by large double storeys close on 3 sides. When you get there your jaw drops as you can't believe it's the same place as in the main picture. If it was half the price and one knew more realistically what it was like it would be okay, as there were some positives. We were allowed to take our dogs which was a huge positive. The other houses are so close that we had to listen to the neighbour's long cell phone conversation about 30 meters away while braai-ing at the boma, and loud partying on the Saturday night. The house is close to the railway line (about 10 meters and noisy trains come by about every 3 to 4 hours, around the clock. The location is good though in the sense that it is close to the beach and in a very scenic area. The house is not suitable for 8 people. There isn't even seating for 8 people, and for e.g. 3 wine glasses, and certainly not enough hot water, which seems to be on a timer. Positive? Great books in bookcase, and lovely indigenous garden and braai area. There are 2 small rooms with double beds, that would be a bit cramped for 2 couples, and then 4 single beds only really suitable for small kids or very casual teenagers, in a sort of curtained off area in open-plan lounge come dining section. Thus overall suitable for small family with small kids, who want to mainly do beach stuff or day trips, that don't care so much about privacy or noise, or mod cons or fancy furnishings and don't care about having comfy seating for all at once ... and if the price were halved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

Hi Janet,
I am sorry to hear that The Berries did not meet with your expectations. The house is a rustic beach house, built entirely from upcycled materials. This lends to the relaxed holiday atmosphere so enjoyed by our Guests. If you view all of the pics on the Travelground listing, you would find the home accurately depicted as is, including the recently built neighbouring houses. Furthermore, I have included an architectural plan of the house, which clearly illustrates the layout and size of the home.
I am glad to hear that you enjoyed the scenic location, proximity to the beach, indigenous garden and outdoor boma. All of our efforts with tree planting will soon serve to reclaim the privacy enjoyed freely, before we had any neighbouring houses.
In response to some of your further comments...
The railway line passes through a tunnel in the mountain escarpment, 200m from the house.
The Dining table in the Farmstyle Kitchen comfortably suits 8 Guests.
Ample crockery, cutlery and cookware provided. Including 8 wine glasses.
200 litre geyser, with no timer. I have yet to hear from anyone regarding a shortage of hotwater.
I agree that The Berries is better suited to Guests looking for a relaxed, rustic beach / mountain experience, than those after mod cons or fancy furnishings.

The Berries
Lise K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lise K
Gesin met tieners

Gemaklike huis.

Mens ontspan lekker by die huis. Geen TV is 'n bonus. Die huis is baie naby aan die strand. Dit is 'n baie gemaklike huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

We are pleased to hear that you enjoyed your stay at The Berries.

The Berries
Anna-marié M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marié M
Gesin met tieners

Lieflike huis. Heerlike gesinstyd gehad.

Alles wat nodig is is in die huis. Slegs buitebraai, maar was goed, want ons het lieflike aande gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

I am glad to hear that you enjoyed your stay.

The Berries
Marilie T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marilie T
Gesin met klein kinders

Rustieke surfer shack, maklike toegang tot die strand, geen see-uitsig.

Goed ingerigte akkommodasie. Baie skoon en netjies gevind. Ons was baie jammer vir die eienaar, wie se see-uitsig heeltemal gesteel is deur miljoenêr-super-wonings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne P
Saam met vriende

Absolutely amazing.

The Berries provides the perfect authentic beach cabin holiday. Rustic, with all essential facilities, we had the most comfortable and enjoyable time there. A short walk from the beach meant it was easy to hop down for a swim any time. The lovely pit braai area outside meant we could lovely views of the sunset while braaiing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

Hi Lynne, I am so glad to hear how you enjoyed your stay. We look forward to you coming again.

The Berries
Joy M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joy M
Gesin met klein kinders

Charming homely cabin. Unfortunate about the big developments right next door.

A really lovely rustic and homely cabin. Pots and pans need replacing and in need of some wine glasses. It really is wonderfully located but unfortunately the housing developments next door take away a lot of what I once imagine was pure charm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

Hi Joy,

Thank you for the valued feedback.

The Berries
Johan K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig op die baai, omring deur die natuur met fynbos en besondere voëlsoorte, wat mens heerlik kan geniet in 'n ruim huis en tuin met strand net oor die pragtige duine!

Elandsbaai is die ideale plek vir enige natuurliefhebber, en enige een wat rus en vrede soek. Die Berries is geleë in 'n natuurreservaat waar ons baie opgewonde geraak het oor die fynbos en rare voëlsoorte. Pragtige uitsig op die baai en mooi skulpe om op te tel. The Berries is 'n ruim, huislike plek wat goed toegerus is vir iedereen se behoeftes. Ons het op die rotse gestap in laagwater, in die golwe gespeel of net gesit en kyk na die surfers in die reuse branders. As jy ooit Weskus toe gaan, wil jy nie Elandsbaai mis nie, en The Berries is die ideale blyplek om dit alles in te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

It is wonderful to hear how much you enjoyed your stay and the beauty of the location and surroundings. Please come again!

The Berries
Marie D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie D
Gesin met tieners

Quintessential beach cottage.

We loved the simplicity and the setting of The Berries! And we received very good service from the owner.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Tipiese strandkothuis.

Ons het baie van die eenvoud gehou, asook die ligging. Ons het ook baie goeie diens by die eienaar ontvang.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

I am pleased to hear that you enjoyed your time at The Berries, and that you appreciated the service provided.
We hope that you will come and stay again!

The Berries
Janine B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Ons was teleurgesteld.

Die huis self is nie sleg nie al is dit 'n bietjie verwaarloos. Die matrasse is aan die ou kant en was regtig baie ongemaklik. Die breekware is in 'n toestand en het beter dae geken. Geen mikrogolfoond. Daar is nie genoeg pakplek nie, bv. die vrieshokkie van die yskas was nie skoon. Die braaiplek is in die oopte. En was baie ongerieflik. Die fotos is misleidend en seker 'n paar jaar gelede geneem. Mens kry nie waarvoor jy betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

I can confirm that the house was thoroughly clean. There is no microwave, this is stated on the website. Further, the braai place is an open fire pit in the garden, as stated on the website. All photos show the house as is, in it's current state. We are in the process of painting the outside. Apologies for the state of the crockery, we will replace chipped items as soon as possible

The Berries
Rene B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rene B
Saam met vriende

Glad nie waarde vir geld nie.

Alhoewel ons heerlik met vriende gekuier het en Elandsbaai as 'n regte juweel ervaar het, was ons erg teleurgesteld in The Berries. Om 'n paar goed te noem: Die foto's is jare oud. Nou lyk die huisie baie verwaarloos en afgeleef. Mens moet jou eie beddegoed bring en die beddens en matrasse wat daar is, is al so paar jaar oud. Dis nie gewoonlik vir ons 'n probleem om ons eie beddegoed te vat nie, maar as mens betaal wat The Berries vra, verwag mens tenminste beddegoed. Die huis kan 8 mense akkommodeer maar daar is net 5 stoele om buite op te sit. Die ergste was egter die toestand van die borde en breekware. Ek het lanklaas borde en koppies gekry wat so getjip is. Skokkend en grillerig. Die pan waarin mens eiers moes bak, was goor en vol hobbels en die kleefvrye gedeelte was lankal nie meer daar nie. Daar was net 1 ordentlike wynglas. Ons moes op die ou end by die hotel en restaurant glase gaan koop sodat ons net almal wynglase kan hê. Die het ons nou maar vir The Berries geskenk. Glad nie waarde vir geld nie en ons sal dit glad nie aanbeveel nie tensy jy daarvan hou om so tussen die tjips koffie te drink nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Berries se terugvoer

I would like to convey my apologies for the condition of the crockery at The Berries. It has been some time since I last had the opportunity to visit the house, and was unaware of the current state of the crockery. I will be replacing chipped items as soon as possible. Thank you for bringing this point to my attention.

The Berries
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snoekstraat 8, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyNzQzZTk0LTMzMGItNDc0OS05MTc2LWM4ZTY0ZDJkYmY0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 18 5 1 4 8 Snoek Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.318344855656 18.325035317434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem