Kampsbaai Akkommodasie by Best Views | LekkeSlaap
+40

Best Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hely Hutchinson-laan 32, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Best Views is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in Kampsbaai teen die hange van Tafelberg en bied ononderbroke uitsigte oor die see en berge. Die woonstel beslaan die boonste verdieping van 'n huis, maar is tog heeltemal privaat met direkte toegang van die straat af. Dié verblyf is ideaal vir groepe of gesinne met kinders en is 10 minute se ry vanaf die middestad en waterfront.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer en aparte toilet. Al die slaapkamers het uitsigte en bied toegang tot die groot balkon wat die lengte van die woonstel beslaan. Teen ekstra koste kan daar slaapplek gemaak word vir 3 kinders op slaapbanke in die sitkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgdoeleindes. Die leefarea het 'n kaggel, eetarea en 'n platskerm-TV. Dit bied toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel. Gaste kan van hier af die pragtige uitsigte oor die 12 Apostels, Kampsbaai en Clifton se strande en op Leeukop geniet terwyl hulle aansit vir ete.

Slaapplek

’n Bespreking by Best Views sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hely Hutchinson-laan 32, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hely Hutchinson-laan 32, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkOTkyODM4LTA3YjgtNGFmNS1iMTY4LWQwZGE3MWM1ZTkzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 32 Hely Hutchinson Avenue Camps Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.954108146874 18.38795196265
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za