Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bird’s Nest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir The Bird’s Nest
Netheid
3.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Deirdre V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en die natuurskoon is pragtig.

Die area is absoluut pragtig. Dalk moet julle net vir toekomstige toeriste laat weet dat 'n ± 80km grondpad gery gaan word. Die eenheid kon dalk so bietjie skoner gewees het. Daar is stof vernaamlik op die solder en spinnerakke orals. 'n Liggie buitekant kan ook bietjie help in die aand, want dis pikdonker daar. Die eenheid is wel goed toegerus, en ons het niks gekort nie. Die stort was wel 'n bietjie van 'n uitdaging. Sal weer gaan kuier, hierdie keer weet ons wat wag op ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nog steeds ons gunstelingplek.

Dit het ons vyf en 'n halwe jaar geneem om weer hier te kom ontspan en dié keer het ons 'n volle week vertoef. En dit was nog steeds nie lank genoeg nie! 'n Mens kan net nie genoeg kry van die stilte, rustigheid en betowerende uitsigte nie. Fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bird’s Nest se terugvoer

Baie dankie Chris,
It was our pleasure having you stay, you welcome anytime. It was good chatting to you. Thank you for your review.
God bless.
Merlyn


The Bird’s Nest
Petro F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful place to reset your compass.

A remote rustic spot, no internet/cell comms at the cottage, so the perfect place for a technology detox and to rekindle the art of face-to-face communication in beautiful surroundings. Expansive views with a lovely garden outside the cottage. Candle light, gas and batteries gave us hot water and a cold fridge. A roaring fire in the massive fireplace was enough to keep the whole cottage toasty in cold and drizzly weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John & Liza P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John & Liza P
Gesin met klein kinders

The setting is stunning, but dust covered all surfaces.

Bedding in main bedroom was covered with pet hair which triggered allergies of one family member.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bird’s Nest se terugvoer

So sorry to hear that.
We are pet friendly and dog hairs are dog hairs and not always that easy to get rid of. I will put dog covers on the beds for guests that like to sleep with their pets, it should solve the problem.
Thanks for letting me know.

The Bird’s Nest
Shaun T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun T
Gesin met klein kinders

Baie stil met net die natuur om jou.

Lekker om van alles weg te wees sonder sein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riana P
Gesin met tieners

Ongelooflike mooi omgewing.

Baie lekker gebly - omgewing is ongelooflik mooi. Beter naamborde en aanwysings sal 'n pluspunt wees. Daar is geen sein nie, en die naaste dorp is Himeville - ongeveer 'n uur se ry. Daar is ook nie GPS koördinate nie - so ry op gevoel. Daar was niemand om ons welkom te heet nie en dit het ons bietjie onseker laat voel. Die chalet was oopgesluit en die sleutel was binne op die tafel, maar geen nota nie. Geen probleem as daar nie 'n welkom-komitee is nie, maar laat 'n nota om die besoekers welkom te voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronette S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike natuurskoon in absolute privaatheid.

The Bird's Nest / Bridal Veil chalets is ongelooflik. Dis in die middel van die berge met geen ander mens in sig nie. Ons het dit ongelooflik baie geniet om die waterval en sterre vanuit ons bed dop te hou, onder die waterval te sit, in die berge te stap en saans voor die kaggelvuur te sit. Absolute rus vir jou siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annolien S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien S

Plekkie om jou siel te herlaai!

The Bird's Nest sal altyd 'n baie spesiale plek in my hart hê. Dit was die plek waar ek met my familie, na baie jare se skeiding, weer kon "connect". Verskille en misverstande is uit die weg geruim en 'n mooi verhouding is weer hervestig. Birds's Nest is werklik die plek waar 'n mens kan kom om in die stilte en rustigheid van die natuur jou siel te herlaai. Dankie Merlyn en Linton vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Julle was "awesome" gashere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bird’s Nest se terugvoer

Annolien and Mel, it was our absolute pleasure to have two such lovely people stay. That all family misunderstandings were also washed away made our hearts warm. May your journey together now be a joyful one. God Bless.

The Bird’s Nest
Chris V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

As jy, soos ons, absolute stilte met net die natuur om jou wil beleef, is Bird's Nest dié plek om te wees. Die uitsig is asemrowend en alhoewel die chalet nie luuks is nie (dankie tog, dit dra by tot die terug-aarde-toe/weer-mens-wees ervaring), het dit alles wat nodig is vir selfsorg. Ons het 'n fantastiese twee nagte by Bird's Nest deurgebring en gaan beslis weer (vir baie langer)!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bird’s Nest se terugvoer

Thank you so much Chris for your kind words, we are more than delighted you enjoyed your stay and recharged your batteries. We also thank you for the clean state you both left the Bird's Nest in, it was more than a pleasure to have you stay.

The Bird’s Nest
Vanaf
R3 521
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R3 521
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R3 521
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5MzU4NTVlLWUwODYtNDBjNC1hNzNhLWE4MzljMWJjNDY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 521 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 Glenara Farm Lotheni 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5195471018 29.515885114633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem