Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

Ansie - woonstel met 'n tuinuitsig
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes op 'n koninggrootte- en enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea skep 'n rustige atmosfeer waar gaste kan ontspan. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n verwarmer, waaier en WiFi in. Gaste kan ontspan op die stoep en die manjifieke uitsigte geniet. Daar is ook 'n vuurmaakplek buite en hout word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die restaurant is toe op Sondae en ontbyt word nie dan bedien nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.
Rook is binne verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is 'n grondpad van 50 m wat na die eiendom lei, maar is in 'n goeie kondisie en geskik vir enige voertuig.
Gaste het toegang tot die houtvuurwarmbad en hout word voorsien.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Betsie - kothuis met 'n berguitsig
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes op 'n koningingrootte- en enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea skep 'n rustige atmosfeer waar gaste kan ontspan. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n verwarmer, waaier en WiFi in. Gaste kan ontspan op die stoep en die manjifieke uitsigte geniet. Daar is ook 'n vuurmaakplek buite en hout word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die restaurant is toe op Sondae en ontbyt word nie dan bedien nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.
Rook is binne verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is 'n grondpad van 50 m wat na die eiendom lei, maar is in 'n goeie kondisie en geskik vir enige voertuig.
Gaste het toegang tot die houtvuurwarmbad en hout word voorsien.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Corlie - kothuis met 'n panoramiese uitsig
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. DIe en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea skep 'n rustige atmosfeer waar gaste kan ontspan. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n verwarmer, waaier en WiFi in. Gaste kan ontspan op die stoep en die manjifieke uitsigte geniet. Daar is ook 'n vuurmaakplek buite en hout word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die restaurant is toe op Sondae en ontbyt word nie dan bedien nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.
Rook is binne verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is 'n grondpad van 50 m wat na die eiendom lei, maar is in 'n goeie kondisie en geskik vir enige voertuig.
Gaste het toegang tot die houtvuurwarmbad en hout word voorsien.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Altona Plaas, Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9028cb3ac068998eaad311fe24d9eeac78de69bb3aed3311abb276851c909121611ed6b18b7fc79826d143332623f4d25939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 Altona Farm Off the R62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9030529304 20.731658637815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem