LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by THE BLUE CRANE VILLA - Private Gaste Huis | LekkeSlaap
+22

THE BLUE CRANE VILLA - Private Gaste Huis

Gastehuis
Suite G
Vanaf R2 500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tuin-eenheid is versier in helder skakerings en met 'n tikkie elegansie. Die ruimte is goed afgerond en bied absolute privaatheid. Die eenheid het slaapplek vir 2 persone wat deel en is ook ideaal vir sakereisigers wat op soek is na akkommodasie in die middel van die week. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en 'n groot enkelwasbak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Rates include Bed and Breakfast All other meals and refreshments are optional extras Any damage caused to the property or goods by any guests (or their visitors) will render them liable to the full cost of repair and replacement.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Daar word aanvaar dat alle gaste wat by The Blue Crane Villa bespreek die volgende bepalings en voorwaardes aanvaar:
* Gekwoteerde tariewe is in Suid-Afrikaanse Rand.
* Tariewe is onderhewig aan bevestiging en beskikbaarheid en kan sonder kennisgewing verander.
* Besprekings is onderhewig aan bepalings en voorwaardes wanneer ingeklok word.
* Reg van toegang voorbehou
* Deposito: 50% van die akkommodasiekoste bevestig jou bespreking en is, ten minste, 10 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
* Die deposito is betaalbaar via elektroniese fondsoorplasing (EFT).
* Die volle akkommodasiekoste is 3 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
* Ons het 'n streng kansellasiebeleid wat ook geld as die gas nie opdaag nie - lees dit asseblief deur voor jy jou bespreking bevestig.
* Geen mondelingse kansellasies word aanvaar nie en alle kansellasies moet per e-pos gedoen word.

KANSELLASIE:
* Alle besprekings is onderhewig aan ons kansellasiebelleid en die volgende persentasies word verbeur in die geval van kansellasie:
- Kansellasie van bespreking 0 - 3 dae voor inklokdatum: 100% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 3 - 10 dae voor inklokdatum: 50% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 10 - 20 dae voor inklokdatum: 25% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 21+ dae voor inklokdatum: 10% van besprekingsfooi word verbeur.
- Indien die gas nie opdaag nie word 100% van besprekingsfooi verbeur.
Hierdie aanspreeklikheid is van toepassing ongeag of jy 'n deposito betaal het of nie. Soos alle gastehuise en B&B's het ons 'n streng kansellasiebelleid om ons te beskerm teen kansellasies. Ons het net 'n paar kamers so dit is vir ons onmoontlik om op te maak vir besigheid wat ons verloor het. Mondelinge- en e-pos-besprekings is bindend en word beskou as bevestiging van bespreking.

Suite J
Vanaf R3 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim, helder slaapkamer het slaapplek vir 2 persone wat deel en is versier met smaakvolle, onderbeklemtoonde, klassieke en kontemporêre dekor. Die suite het 'n aparte ingang en 'n en suite badkamer met bad, stort en dubbelwasbak. Hierdie kamer het 'n uitsig oor die tuin en 'n skakeldeur na 'n sitkamer en balkon met 'n uitsig oor die swembad, Hartbeespoortdam en die Magaliesberge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Rates include Bed and Breakfast All other meals and refreshments are optional extras Any damage caused to the property or goods by any guests (or their visitors) will render them liable to the full cost of repair and replacement.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Daar word aanvaar dat alle gaste wat by The Blue Crane Villa bespreek die volgende bepalings en voorwaardes aanvaar:
* Gekwoteerde tariewe is in Suid-Afrikaanse Rand.
* Tariewe is onderhewig aan bevestiging en beskikbaarheid en kan sonder kennisgewing verander.
* Besprekings is onderhewig aan bepalings en voorwaardes wanneer ingeklok word.
* Reg van toegang voorbehou
* Deposito: 50% van die akkommodasiekoste bevestig jou bespreking en is, ten minste, 10 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
* Die deposito is betaalbaar via elektroniese fondsoorplasing (EFT).
* Die volle akkommodasiekoste is 3 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
* Ons het 'n streng kansellasiebeleid wat ook geld as die gas nie opdaag nie - lees dit asseblief deur voor jy jou bespreking bevestig.
* Geen mondelingse kansellasies word aanvaar nie en alle kansellasies moet per e-pos gedoen word.

KANSELLASIE:
* Alle besprekings is onderhewig aan ons kansellasiebelleid en die volgende persentasies word verbeur in die geval van kansellasie:
- Kansellasie van bespreking 0 - 3 dae voor inklokdatum: 100% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 3 - 10 dae voor inklokdatum: 50% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 10 - 20 dae voor inklokdatum: 25% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 21+ dae voor inklokdatum: 10% van besprekingsfooi word verbeur.
- Indien die gas nie opdaag nie word 100% van besprekingsfooi verbeur.
Hierdie aanspreeklikheid is van toepassing ongeag of jy 'n deposito betaal het of nie. Soos alle gastehuise en B&B's het ons 'n streng kansellasiebelleid om ons te beskerm teen kansellasies. Ons het net 'n paar kamers so dit is vir ons onmoontlik om op te maak vir besigheid wat ons verloor het. Mondelinge- en e-pos-besprekings is bindend en word beskou as bevestiging van bespreking.

Suite D
Vanaf R3 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Vars, helder kamer met klassieke dekor wat 'n tydlose atmosfeer skep. Hierdie kamer het slaapplek vir 2 persone wat deel en spog met luisterryke uitsigte oor die swembad, Hartbeespoortdam en die Magaliesberge. Die groot en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort en dubbelwasbak, en die suite het 'n skakeldeur na ' n sitkamer en balkon met pragtige uitsigte en 'n kalm atmosfeer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Rates include Bed and Breakfast All other meals and refreshments are optional extras Any damage caused to the property or goods by any guests (or their visitors) will render them liable to the full cost of repair and replacement.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Daar word aanvaar dat alle gaste wat by The Blue Crane Villa bespreek die volgende bepalings en voorwaardes aanvaar:
* Gekwoteerde tariewe is in Suid-Afrikaanse Rand.
* Tariewe is onderhewig aan bevestiging en beskikbaarheid en kan sonder kennisgewing verander.
* Besprekings is onderhewig aan bepalings en voorwaardes wanneer ingeklok word.
* Reg van toegang voorbehou
* Deposito: 50% van die akkommodasiekoste bevestig jou bespreking en is, ten minste, 10 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
* Die deposito is betaalbaar via elektroniese fondsoorplasing (EFT).
* Die volle akkommodasiekoste is 3 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
* Ons het 'n streng kansellasiebeleid wat ook geld as die gas nie opdaag nie - lees dit asseblief deur voor jy jou bespreking bevestig.
* Geen mondelingse kansellasies word aanvaar nie en alle kansellasies moet per e-pos gedoen word.

KANSELLASIE:
* Alle besprekings is onderhewig aan ons kansellasiebelleid en die volgende persentasies word verbeur in die geval van kansellasie:
- Kansellasie van bespreking 0 - 3 dae voor inklokdatum: 100% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 3 - 10 dae voor inklokdatum: 50% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 10 - 20 dae voor inklokdatum: 25% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 21+ dae voor inklokdatum: 10% van besprekingsfooi word verbeur.
- Indien die gas nie opdaag nie word 100% van besprekingsfooi verbeur.
Hierdie aanspreeklikheid is van toepassing ongeag of jy 'n deposito betaal het of nie. Soos alle gastehuise en B&B's het ons 'n streng kansellasiebelleid om ons te beskerm teen kansellasies. Ons het net 'n paar kamers so dit is vir ons onmoontlik om op te maak vir besigheid wat ons verloor het. Mondelinge- en e-pos-besprekings is bindend en word beskou as bevestiging van bespreking.

Suite S
Vanaf R3 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie unieke slaapkamer bied tydloosheid, 'n kalm ruimte, met oorgenoeg lig, 'n heerlike atmosfeer en individualiteit. Die kamer het slaapplek vir 2 persone wat deel en die ruim en suite-badkamer het 'n bad, stort en enkelwasbak. Die balkon het 'n uitsig oor die swembad, dek, Jacuzzi, die Hartbeespoortdam en die Magaliesberge.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Rates include Bed and Breakfast All other meals and refreshments are optional extras Any damage caused to the property or goods by any guests (or their visitors) will render them liable to the full cost of repair and replacement.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Daar word aanvaar dat alle gaste wat by The Blue Crane Villa bespreek die volgende bepalings en voorwaardes aanvaar:
* Gekwoteerde tariewe is in Suid-Afrikaanse Rand.
* Tariewe is onderhewig aan bevestiging en beskikbaarheid en kan sonder kennisgewing verander.
* Besprekings is onderhewig aan bepalings en voorwaardes wanneer ingeklok word.
* Reg van toegang voorbehou
* Deposito: 50% van die akkommodasiekoste bevestig jou bespreking en is, ten minste, 10 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
* Die deposito is betaalbaar via elektroniese fondsoorplasing (EFT).
* Die volle akkommodasiekoste is 3 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
* Ons het 'n streng kansellasiebeleid wat ook geld as die gas nie opdaag nie - lees dit asseblief deur voor jy jou bespreking bevestig.
* Geen mondelingse kansellasies word aanvaar nie en alle kansellasies moet per e-pos gedoen word.

KANSELLASIE:
* Alle besprekings is onderhewig aan ons kansellasiebelleid en die volgende persentasies word verbeur in die geval van kansellasie:
- Kansellasie van bespreking 0 - 3 dae voor inklokdatum: 100% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 3 - 10 dae voor inklokdatum: 50% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 10 - 20 dae voor inklokdatum: 25% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 21+ dae voor inklokdatum: 10% van besprekingsfooi word verbeur.
- Indien die gas nie opdaag nie word 100% van besprekingsfooi verbeur.
Hierdie aanspreeklikheid is van toepassing ongeag of jy 'n deposito betaal het of nie. Soos alle gastehuise en B&B's het ons 'n streng kansellasiebelleid om ons te beskerm teen kansellasies. Ons het net 'n paar kamers so dit is vir ons onmoontlik om op te maak vir besigheid wat ons verloor het. Mondelinge- en e-pos-besprekings is bindend en word beskou as bevestiging van bespreking.

Vanaf R2 500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 236 Blue Crane Rylaan, , Hartbeespoort, 0232, Noordwes
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMzI3MTljLTIwMGItNDVkNi1iNDE1LWVmZDUwNmMwNmM1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (vir 2 persone) 236 Blue Crane Drive Westlake Country & Safari Estate 0232 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.764769495543 27.804839537018
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!