LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by THE BLUE CRANE VILLA - Private Gaste Huis | LekkeSlaap
+22

THE BLUE CRANE VILLA - Private Gaste Huis

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Suite J
B&B
Swembad, 3 sitkamers, speletjieskamer met pooltafel en kroeg
Suite D
B&B
Swembad, 3 sitkamers, speletjieskamer met pooltafel en kroeg
Suite S
B&B
Swembad, 3 sitkamers, speletjieskamer met pooltafel en kroeg
Suite G
B&B
Swembad, 3 sitkamers, speletjieskamer met pooltafel en kroeg
Huisreëls

Tariewe is slegs vir B&B.
Alle ander etes en drankies is teen 'n ekstra koste.
Indien gaste, of hul besoekers, die eiendom of items op die eiendom beskadig, sal hulle daarvoor moet betaal.
Die houtvuurwarmbad/Jacuzzi kan teen R350 'n uur gehuur word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Daar word aanvaar dat alle gaste wat by The Blue Crane Villa bespreek die volgende bepalings en voorwaardes aanvaar:
* Gekwoteerde tariewe is in Suid-Afrikaanse Rand.
* Tariewe is onderhewig aan bevestiging en beskikbaarheid en kan sonder kennisgewing verander.
* Besprekings is onderhewig aan bepalings en voorwaardes wanneer ingeklok word.
* Reg van toegang voorbehou
* Deposito: 50% van die akkommodasiekoste bevestig jou bespreking en is, ten minste, 10 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
* Die deposito is betaalbaar via elektroniese fondsoorplasing (EFT).
* Die volle akkommodasiekoste is 3 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
* Ons het 'n streng kansellasiebeleid wat ook geld as die gas nie opdaag nie - lees dit asseblief deur voor jy jou bespreking bevestig.
* Geen mondelingse kansellasies word aanvaar nie en alle kansellasies moet per e-pos gedoen word.

KANSELLASIE:
* Alle besprekings is onderhewig aan ons kansellasiebelleid en die volgende persentasies word verbeur in die geval van kansellasie:
- Kansellasie van bespreking 0 - 3 dae voor inklokdatum: 100% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 3 - 10 dae voor inklokdatum: 50% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 10 - 20 dae voor inklokdatum: 25% van besprekingsfooi word verbeur.
- Kansellasie van bespreking 21+ dae voor inklokdatum: 10% van besprekingsfooi word verbeur.
- Indien die gas nie opdaag nie word 100% van besprekingsfooi verbeur.
Hierdie aanspreeklikheid is van toepassing ongeag of jy 'n deposito betaal het of nie. Soos alle gastehuise en B&B's het ons 'n streng kansellasiebelleid om ons te beskerm teen kansellasies. Ons het net 'n paar kamers so dit is vir ons onmoontlik om op te maak vir besigheid wat ons verloor het. Mondelinge- en e-pos-besprekings is bindend en word beskou as bevestiging van bespreking.

Vanaf R3 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 236 Blue Crane Rylaan, , Hartbeespoort, 0232, Noordwes
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMzI3MTljLTIwMGItNDVkNi1iNDE1LWVmZDUwNmMwNmM1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 2 persone) 236 Blue Crane Drive Westlake Country & Safari Estate 0232 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.764769495543 27.804839537018
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!