Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Horizon House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 8, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Blue Horizon House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Botrivier. Gaste kan agteroor sit en die uitsig oor die Overberg se wynlandgoedere en op die berge in die verte geniet. Die uitsig kan ook van binne die sonnige huis geniet word.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, 'n sitarea met 'n TV wat Netflix, Showmax en sekere DStv-kanale het en daar is gratis, onbeperkte WiFi. Gaste kan op die buitedek rondom die ingeboude braai kuier.

Die ligging is ideaal vir wynproe en daar is bergfietsroetes, asook lekker naweekmarkies in die omtrek. Hermanus en Kleinmond is naby en Kaapstad is net 90 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by The Blue Horizon House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir The Blue Horizon House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofweg 8, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Blue Horizon House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 8, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA013075a3943ce89608d37a2b895e5e739642a1feeed72ff500c8716f1b3d97ed5835ff6dcc38cf6c4fbfa80451bc7d00823e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 8 Hoof Way Bot River 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.230001441074 19.205776067459