The Blue House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by The Blue House Gastehuis. Of jy 'n reisiger is, 'n sakepersoon, met vakansie is, net oornag bly of dalk vir langer, nooi ons jou uit om ons wonderlike en vriendelike diens te ervaar.

'n Wonderlike tuin of stoep langs ons skitterende swembad skep 'n rustige atmosfeer wat jou sal laat ontspan. The Blue House is 'n aangename huis teen die hellings van Leeukop en Seinheuwel in Tamboerskloof, wat in en om die middelpunt van Kaapstad lê.

Elke slaapkamer is individueel ontwerp en gemeubileer. Alle kamers is ingerig met lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, satelliet-TV en 'n elektroniese kluis. Ons gaste kan na verskeie bekende restaurante, Langstraat en Kloofstraat, die Kompanjietuine, museum en die middestad stap.

Ons sien uit om jou te verwelkom en om jou te help om Kaapstad op sy beste te ontdek. Ons bied Ekonomie-, Standaard- en Superieure kamers. Ons is trots daarop om uitstekende persoonlike diens te bied met al die luukshede en aandag aan die kleinste detail, aan sakelui of toeriste teen sakpas-tariewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Blue House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za