Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Shark Ocean View Studio

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir The Blue Shark Ocean View Studio
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jody S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jody S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely.

We needed a TV and pool. That’s all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kompleks is vuilerig.

Kompleks is verwaarloos. Die bure is permanente inwoners en is vriendelik, maar hulle het huismoles gehad. Hulle seun sit heeldag by trappe & gluur mens aan. Dit laat jou ongemaklik voel. Kuier op stoep is nie privaat nie. Ons moes vra dat krag op die meter gelaai word. Dit was baie warm & dit was nodig om lugreëling te gebruik. Ons was 3 gaste, maar daar is slegs eetgerei vir 2 mense in die kaste. Een pot en een pan is bietjie onvoldoende vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie stil en rustig.

Sal enige tyd weer daarheen gaan. Strand is stil. Woonstel is netjies en skoon. Bure rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Shark Ocean View Studio se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete

The Blue Shark Ocean View Studio
Jannie D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Shark Ocean View Studio se terugvoer

Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

The Blue Shark Ocean View Studio
Vanaf
R999
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R999
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 4, Sunrise Court 11, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e073e29783074de1fdcc14c0b9d181e6b8a13c9476421389d468a7fbb6ac5c2a678d863f620374b883020332515d93d5c68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 3 mense 5 5 1 4 4 Moodie Street 11 Sunrise Court 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.20720672582 30.800089359545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem