Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Swallow

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 61 resensies vir The Blue Swallow
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cobus D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus D
Saam met vriende

Nou gaan ons lekker kuier en sommer braai ook.

Ons was 8 vriende wat aan die Kaapsehoop-marathon deelgeneem het. Ons was aangenaam verras met die verblyf. Huislik, netjies, volledig toegerus en die prys baie redelik vir dit wat jy kry. Ons beplan al klaar om dit nou reeds vir volgende jaar te bespreek. Nie ernstig nie, maar die TV het nie gewerk nie en op die 2de dag was die WiFi nie beskikbaar nie. Dit het egter net daartoe bygedra dat ons meer met mekaar moes gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid F

A short breakaway in my favourite place, hiking, waterfalls, horses and beautiful mountains.

A lovely home with everything you need. The large deck is our special place with glorious views! Thank you Lekkaslaap and The Blue Swallow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis is ruim en gerieflik met pragtige uitsigte. Ons sal verseker weer daar bly in die toekoms. Bobbejane kan 'n probleem wees, hou dus die veiligheidshekke toe.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en skottelgoedmasjien. Goeie kwaliteit linne op die beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjo L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel van verblyf.

Ons het 'n heerlike, rustige paar dae in Kaapschehoop geniet weg van die stad se gejaag af. Ons verblyf by The Blue Swallow was fantasties. Die eenheid is netjies, ruim en is ingerig met alles wat benodig word en nog meer. Voorwaarlik asemrowend met mooi uitsigte. Van die beste akkommodasie waar ons nog ooit bespreek het. Sal verseker binnekort terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Saam met vriende

'n Lafenis vir die siel.

'n Heerlike, ruim, fantasties toegeruste huis. Die uitsig van die stoep af is pragtig - ek kan vir dae lank net daar sit en rus en herlaai. Die naweek was lafenis vir 'n moeë siel. Ek beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila R
Saam met vriende

The Blue Swallow is 'n baie gesellige huis met 'n ruim stoep en pragtige uitsig.

Dit was so lekker om net te stap en al die eet- en kuierplekkies te besoek in Kaapschehoop. Die beddens in die huis het elektriese komberse op vir die koue aande en 'n lekker kaggel in die sitkamer. Die huis is beslis ingerig vir kragonderbrekings want daar is 'n gasstoof, bedlampies wat werk as is daar nie krag nie, genoeg flitse wat jy laai, groot braai op stoep, uitstekende WiFi en altyd warm water. Ons sal beslis weer tyd maak om daar te gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P
Gesin met klein kinders

Pragtig, veilig en netjies.

Baie ruim en waarde vir geld. Pragtige uitsig. Dorp is baie veilig en mooi. Ons sal vir seker weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Goeie middag Dirk,

Dankie vir jou resensie.

Ek is bly julle het die kuier geniet.

Vriendelike groete,

Charmaine

The Blue Swallow
Marietta S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta S
Saam met vriende

Was 'n wegbreek met woema in 'n wonderlike woning.

Goed geleë en toegerus. Ideaal vir langer bly en baie te doen in omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Goeie middag Mariëtta,

Dankie vir jou rensensie. Waardeer.

Vriendelike groete,

Charmaine

The Blue Swallow
Marilie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie D
Gesin met klein kinders

Wonderful stay.

We had the most amazing stay at Blue Swallow. The setting is absolutely stunning, you could not ask for a better view! The house is very spacious and clean and extremely well-equipped. Amazing option for a family holiday or a group of friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Dear Marelie,

Thank you for your positive review.

It is much appreciated,

Kind regards,

Charmaine

The Blue Swallow
Adelle C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C
Saam met vriende

Wegbreek saam pelle.

Dit was perfek vir 'n groep vriende. Die huis het alles wat mens kan benodig. Was mooi skoon en goed geleë op punt van dorpie. Was gelukkig om die wilde perde vroeg oggend te aanskou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Goeie middag Adelle,

Dankie vir jou positiewe resensie.

Dit word hoof op prys gestel.

Vriendelike groete,

Charmaine

The Blue Swallow
Francois S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot plek met houtvloere, bietjie verouder, WiFi het nie gewerk nie.

Karaktervolle huis op die agterste grens van die dorp, met fantastiese uitsig. Groot kuier voorkamer en goed toegeruste kombuis. Groot stoep vir sundowners. Geen sonpanele, daar was wel outomatiese battery-ligte. Die huis was skoon maar het bietjie onderhoud nodig. Ons kon nie die hoofslaapkamer gebruik nie en het op 'n kleiner bed geslaap. Die en-suite stort en toilet was heeltemal te klein en onprakties. WiFi het nie gewerk nie, ons kon inlog maar het geen konneksie gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Goeie middag Francois,

Dankie vir jou resensie.

Daar is ook 'n groot kragopwekker beskikbaar vir gaste om te gebruik tydens beurtkrag.

Vriendelike groete,

Charmaine

The Blue Swallow
Helmien G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien G

Pragtige plek, goed toegerus en vredevol!

Rustige kuier in 'n pragtige omgewing. Dankie vir 'n goed toegeruste woning waar mens regtig tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Liewe Helmien, dankie vir jou terugvoering. Ek is bly dat julle die kuier geniet het. Hoop om julle gou weer te ontvang.

The Blue Swallow
Jolanda R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda R
Enkelreisiger

Gemaklike huis met wonderlike uitsigte.

Groot, gemaklike huis met verskeie kamers and volledige kombuis. Wonderlike stoep met braaigeriewe. Ongelooflike uitsig oor vallei and woude met besoeke van perde, bobbejane en voëls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Liewe Jolanda, dankie dat julle The Blue Swallow gekies het. Ek is bly julle het lekker gekuier. Sien julle weer in die toekoms.

The Blue Swallow
Keith V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keith V

Very relaxing stay in a quaint village. The house is neat, clean and very well located and equipped.

Visited Kaapsehoop on our way back from the KNP. The house has the best view in town and looks over the mountains. It is quiet and has a lovely patio. There are walking trails and other adventurous things to do or you can relax on the patio enjoying the view and the peace and serenity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Dear Keith, thank you for choosing The Blue Swallow. Thanks for the positive review. Glad you enjoyed your stay.

The Blue Swallow
Michelle D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met klein kinders

Beautiful, old house in a stunning location.

We loved our stay and will definitely be back. The house is huge and had every possible thing that we needed and more. Charmaine was very accommodating. Guests just need to be warned that when there's load shedding, there's no hot water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bartholomeus J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bartholomeus J
Saam met vriende

Best view in Kaapsehoop!

We have had the most amazing stay in the Blue Swallow. The house is so spacious and well equipped and we could spend hours on the deck taking in the breathtaking views. I have already recommended the house to several friends and will definitely stay here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B

We loved the house and where it is situated.

We loved the view and wildlife around the house. The house itself is neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bryce M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryce M
Saam met vriende

Value for money!

The view is amazing, the location is great, the rooms are spacious and comfortable and the house is simply great. Everything you need is provided for you and we had a really great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Hi Bryce. I am so glad that you enjoyed your stay. Hope to welcome you back in the near future. Kind regards, Charmaine.

The Blue Swallow
Rize M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rize M
Gesin met tieners

Asemrowende ligging met 'n uitstekende uitsig vanaf die huis.

Blue Swallow is in die mooiste ligging met 'n uitsig oor die berge natuurskoon vanaf die stoep. Die huis is groot met baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika K
Saam met vriende

Peaceful, beautiful, well-equipped home. Best location with a stunning view.

My friends and I had the most stunning time in Kaapsehoop. The Blue Swallow was perfect for us as a group of 7, with each couple and myself having our own rooms and bathrooms plus a lovely balcony with the most peaceful view. The Blue Swallow is excellently situated in the charming little town of Kaapsehoop. The home is spacious, clean, and extremely well equipped. Our host was particularly helpful and always available whenever needed. I would highly recommend The Blue Swallow for a breakaway with friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bets D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bets D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie uitsonderlike blyplek.

The Blue Swallow is absoluut 'n juweel, die huis is ten volle toegerus met als wat jy kan benodig vir 'n kort of lang kuier. Groot genoeg vir 'n groot familie en goed geleë vir natuurliefhebbers. Ek gaan vir seker weer terug om daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo E
Saam met vriende

Een van die beste, indien nie die beste nie, huis in Kaapsehoop.

Die huis het ’n pragtige uitsig en die foto's gee mens 'n goeie idee hoe dit binne lyk, maar daar is baie meer detail in die huis as wat die foto's wys. Die ligging en uitsig is ongelooflik. Die kombuis is ten volle toegerus en die huis het alles wat mens benodig, met baie onverwagte ekstras. Voel asof die eienaar net hulle klere uit die kaste verwyder het en die huis so gelos het. Ons het elke oomblik geniet en sien reeds uit na ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo C

One of the very best holiday rentals in our country!

This wonderful, huge property is situated on the edge of town, has stunning mountain views, is very quiet and secluded but still within walking distance of all the town's attractions. The size and fireplace of the living room, main bedroom and deck came as a welcome surprise. It would also be perfect for a group of friends, due to the four en-suite bedrooms. The kitchen is very well equipped with state-of-the-art appliances. Our stay was a pleasure. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kittie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kittie B
Saam met vriende

Die beste verblyf ooit. Jy kan nie vir beter vra nie!

Absolute plaasgevoel. Die wonderlike stoep met die uitkyk oor die vlaktes, die groot ruimtes, die goed toegeruste huis. Ons besoek was 'n voorreg en 'n belewenis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc D
Saam met vriende

Alle verwagtinge oortref!

Ons was op soek na 'n ruim eenheid waar drie paartjies (een met 'n agt jarige) gemaklik kan tuis gaan en The Blue Swallow het ons verwagtinge veral ten opsigte van ruimte ver oortref. Hierdie is 'n ruim huis wat uitstekend toegerus is, met pragtige uitsigte oor die omliggende berge. Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige groterige groep wat Kaapsehoop wil besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ruim, netjies.

Die huis het n pragtige uitsig en die foto's gee mens 'n goeie idee hoe dit binne lyk. (Maar dis selfs groter as verwag!) Die kombuis is ten volle uitgerus en die huis het alles wat mens benodig, met bedagsame ekstras. Ek het dadelik gevoel dis my huis. Baie dankie Charmaine, ons het elke oomblik geniet en sien reeds uit na ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn V
Gesin met klein kinders

Easter weekend family stay.

It was a family stay consisting of 6 adult couples and 2 small children. When we arrived we were so impressed - the house is even better than in the photos. The beds were all so nicely made with chocolates left on the pillows and fresh clean towels at the end of the beds. There were 5 rooms to choose from (one with 2 single beds for the kids) and the house was so clean and tidy. It felt as though the family who stayed there had upped and left and we had a complete house with absolutely everything we needed and more. The kitchen is so fully stocked - there is absolutely nothing you cannot find. They left us each bug spray and torches in case of power outages (which we didn't have to use) and there is even a generator should there be load shedding. There was WiFi which we could connect to, and an alarm should we need it. The closed fireplace inside is beautiful and warms up the whole house - we made a fire every evening and Charmaine was kind enough to make sure we had enough wood for our whole stay. I was also delighted to find so many tables and chairs outside as we would spend quite some time on the deck. The wild horses came up to the fence which the children loved and everything in the little town is within walking distance. Charmaine was amazing - answering all my queries before I arrived and even kind enough to leave us a bag of charcoal as we were worried we would arrive too late to buy on the way on our first night. We honestly did not want for anything - even sugar and coffee was provided. Strongly recommend this house - think it is the best self catering accommodation option in Kaapsehoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

Wonderful spacious home.

Loved the home. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Dear Cheryl,
It is a great pleasure. Glad you enjoyed it.
Kind regards,
Charmaine

The Blue Swallow
Hannes S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met vriende

'n Lekker huis met 'n lekker stoep met 'n lekker uitsig

Ruim en gerieflik, en daar is 'n krip in die badkamer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outydse, maar moderne wegbreek.

Die naweek was baie lekker gewees. Die huis is baie mooi en dis baie rustig. Die stoep het die mooiste uitsig. Sal defintief weer daar wil gaan kuier en die dorpie self is baie lekker. Ons het baie stories gehoor van die plaaslike mense wat self daar woon. Sal graag eendag daar wil aftree.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Beste Raymond,
Baie dankie vir die opregte terugvoer.
Ek is baie bly dat julle die naweek in Kaapsehoop geniet het. Hoop julle kry jul aftree huis daar.
Vriendelike groete,
Charmaine

The Blue Swallow
Charles U - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles U
Saam met vriende

The Blue Swallow is die mees besondere plek. Die diens uitstekend en die plek is netjies en gerieflik. Sal die plek altyd weer besoek en altyd aanbeveel vir oorslaap en lekker kuier.

Die ligging is perfek en die atmosfeer is soos jou eie huis, uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Beste Charles,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dit word opreg waardeer.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,

Charmaine

The Blue Swallow
Lauren R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren R
Gesin met klein kinders

A wonderful family space, thoroughly enjoyed it.

Unfortunately, the DSTV was inactive and a nice outside table that can accommodate enough people would be lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Dear Lauren,
Apologies for the DSTV. Additional tables and chairs, for the outside area, are stored inside the lounge which can accommodate at least 10 people. Sorry for any inconvenience.
Kind regards,
Charmaine

The Blue Swallow
Theunis B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B
Gesin met klein kinders

Spectacular view in very comfortable full-sized home.

I will definitely recommend to all visiting the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Dear Theunis,
Thank you for your positive review. Appreciated.
Kind regards,
Charmaine

The Blue Swallow
John M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Lovely view and space for extended family.

I booked this place for me, my wife, our 8 year old, my in-laws and grandmother-in-law. There was so much privacy for each of us with our own bedroom/bathrooms. It was special to sit of the veranda and watch the fog or sunset and just relax. Being on the quiet edge of town was great and its a short walk to the shops. The kitchen and communal areas were huge making it easy for us all to not feel cramped and relax together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Dear John
I am glad that you and your family enjoyed your stay at The Blue Swallow.
Thank you for your positive review. It is much appreciated.
Kind regards,
Charmaine

The Blue Swallow
Rhian T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhian T
Gesin met tieners

Such a great house with special spaces to gather inside and out - verandah has phenomenal views, and you can still braai outside.

Please book this house. Charmaine is really helpful, and makes sure your stay is wonderful. Kitchen has EVERYTHING you need! Lovely walk into town. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Dear Rhian,
Thank you for your kind words. We are glad that you enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Kind regards,
Charmaine

The Blue Swallow
Rochelle P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle P

Pragtig, ruim, rustig, privaat.

Ek sal die verblyf beslis aanbeveel. Ideaal vir groot familiesamekoms of selfs 'n groep vriende. Huis is baie ruim, twee van die badkamers bietjie knap, maar glad nie die einde van die wêreld nie. Dis die laaste huis in die straat af, so heerlike privaatheid, genoeg parkering. Ons het al in verskeie plekkies oorgebly in Kaapsehoop, maar sal beslis terugkom na The Blue Swallow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Liewe Rochelle
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Charmaine

The Blue Swallow
Danie F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Enkelreisiger

Baie lekker rustig.

Baie mooi, netjiese plek, alles wat mens nodig het om te herlaai. Mooi omgewing, het die wilde perde gesien en teruggery Pretoria toe in digte mis. Kaapsehoop kry erge mis, ek wens net die mense wil stadiger ry in die mis, en die perde se lewens in ag neem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Beste Danie,
Dankie vir julle terugvoer. Die mis en die perde is twee van die aantreklikhede in Kaapsehoop. Ons het gehoop dat die spoedhobbels sal help vir die spoedvrate.
Bly julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete,
Charmaine

The Blue Swallow
Hester V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

Goeie gerieflike verblyf.

Ons het slegs een nag oorgeslaap. Die uitsig is pragtig en die verblyf ruim en gerieflik. Dit het bietjie gepla dat die storte se teëls effens swart aangepak is. Daar was die oggend nie warm water in die hoofslaapkamer nie. Oor die algemeen egter goeie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Beste Hester, Baie dankie vir julle terugvoer. Die storte word na elke besoek deeglik skoongemaak, maaar ons sal die mense wat skoonmaak weer attent maak op julle ervaring. Sal ook weer na die watertoevoer na die betrokke stort kyk.
Vriendelike groete,
Corrie en Charmaine.

The Blue Swallow
Susa K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susa K
Saam met vriende

Hierdie huis is 'n juweel!

Ons is 'n groep ouer motorfietsryers wat dikwels sukkel om verbly vir almal saam te kry. Blue Swallow is perfek met genoeg slaapkamers en badkamers. Pragtige binneversiering met groot leefareas en 'n lieflike kuierstoep met 'n ongerepte uitsig. Uitstekende waarde vir geld. Ons gaan sommer gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Liewe Susan,
Baie dankie vir die terugvoer op ons huis in Kaapsehoop. Dit is vir ons lekker om te hoor dat ons aan julle behoeftes voorsien het. Hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Charmaine

The Blue Swallow
Martin S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Gesin met tieners

Wonderlike blyplek, voel soos jou eie huis.

Die huis is ten volle toegerus met alles wat jy dalk mag nodig kry. Alles waaraan jy kan dink is in die kombuis, selfs al raak jy onverwags begeesterd om iets niets vir ete te maak. Dit voel asof jy in 'n netjiese familielid se huis oorbly sonder dat hulle daar is: Niks is staged nie en dit voel baie huislik. Ons wil definitief weer gaan vir langer. Die enigste "kritiek" wat ek kan noem is dat daar nie 'n gasteboek/inligtingstuk was wat mens vertel oor hoe goed soos die alarm en WiFi werk of belangrike kontaknommers in die dorp bevat nie. Dalk was dit daar, maar ons het dit nie gekry nie. Parkering is buite in die straat soos omtrent die meeste plekke in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Beste Martin,
Dis altyd vir ons lekker om bevestiging te kry dat die huis geniet word.
Dankie ook vir die opmerking oor die inligtingstuk. Sal voortaan seker maak dat dit meer opsigtiglik beskikbaar sal weees.
Hoop om julle binnekort weer te kan ontvang.
Vriendelike groete,
Corrie en Charmaine

The Blue Swallow
Angela G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela G
Gesin met klein kinders

Beautiful house, both spacious and cosy. We had a lovely stay.

Great house, perfect location, stunning views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Good morning Angela.

Thank you for your positive review.

I am very glad you enjoyed your stay.

Kind regards,

Charmaine

The Blue Swallow
Zelda M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely home with all that you can possibly need is available.

Beautiful comfy home with all you need is available. Neat and clean. Beautiful view from the veranda, lovely space to drink your morning coffee and start the day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Good morning Zelda,

Thank you for your positive review.

We are glad you enjoyed your stay.

Hope to see you again.

Kind regards,

Charmaine

The Blue Swallow
Yolande B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Dit was baie lekker om so groot groep te wees en elkeen het hulle eie privaatheid en badkamers gehad. Groot kombuis en lekker kaggel vir saam kuier in die aande.

Die stoep rondom het gesorg vir uitkyk op natuurskoon en perde wat verby loop. Ons het ook die mooiste foto's van daar af geneem. Jy is rêrig op die punt van Kaapsehoop met huisies agter jou maar aan die stoepkant is jy heeltemal afgesonder van als en almal. Sal enige tyd weer daar gaan bly en rêrig aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Goeie môre Yolande

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Ek stem saam, ek dink ook ons is die beste geleë in die hele dorpie.

Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,

Charmaine

The Blue Swallow
Frans R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans R

Heerlike kuier- en rusnaweek by pragtige Kaapsehoop.

The Blue Swallow het al ons verwagtinge oortref! Perfekte oorblyplek in Kaapsehoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Goeie môre Frans.

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Ons hoop dat julle sommer gou weer by The Blue Swallow sal kom afpak.

Vriendelike groete,

Charmaine

The Blue Swallow
Magdaleen E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen E
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Die verblyf was uitstekend. Ons was veral beïndruk deur die ruimte by die Blue Swallow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Goeiemore Magdaleen

Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het by The Blue Swallow.

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.

Hoop om julle gou weer te ontvang.

Vriendelike groete
Charmaine van Rooyen

The Blue Swallow
Bertus R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus R
Saam met vriende

Awesome.

Die beste plekkie in Kaapsehoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Goeiemore Bertus

Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle weer by The Blue Swallow te ontvang.

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
Charmaine van Rooyen

The Blue Swallow
Marina A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina A
Gesin met klein kinders

Heerlike ontspannende, rustige vakansie.

The Blue Swallow het al ons verwagtinge oortref! Ons het heerlik gebly en het die uitsig oor die woud en die kuiers van die perde vreeslik geniet! Julle sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Goeiemore Marina

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons is baie bly dat julle jul verblyf by ons geniet het.

Vriendelike groete
Charmaine van Rooyen

The Blue Swallow
Walter R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter R
Besigheidsreis

Warm.

Baie vriendelike, gasvrye ontvangs en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.

Vriendelike groete

Charmaine

The Blue Swallow
Adele V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met vriende

'n Heerlike wegbreek op 'n pragtige plek.

Ons het heerlik gerus en gekuier. Die huis se ligging gee gaste die beste van die dorpie met 'n pragtige uitsig. Baie dankie, die huis het voldoen aan al ons verwagtinge en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Baie dankie. Ons is baie bly dat die huis aan julle behoeftes voorsien het.

Vriendelike groete

Charmaine

The Blue Swallow
Annelise B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Saam met vriende

Waarde vir geld, netjies, puik ingerig, stil en veilig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete

Charmaine

The Blue Swallow
Juan C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan C
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Kan hierdie verblyf beslis aanbeveel. Baie groot en netjiese huis en volledig toegerus. Uitsig uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Baie dankie, Juan ek waardeer dit. Ek sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete, Charmaine van Rooyen.

The Blue Swallow
Clara M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara M
Saam met vriende

What a pleasant surprise!

We booked a weekend in Kaapsehoop for a group of friends, none of us having been there before, and randomly chose the Blue Swallow since we were 4 couples so needed a big house. The overview and pics of the house don't do it justice at all! We had more than enough space - and the house is generously equipped with things like cutlery and crockery and a dishwasher, so chores were not a concern. It is centrally located in Kaapsehoop, which is tiny and wonderfully quaint, so we parked our cars and walked everywhere, including some of the many beautiful walking trails accessed directly from the town. But the famous wild horses come right up to the edge of the property while they're grazing so you don't even have to leave the massive covered deck if you don't want to!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n aangename verrassing!

Ons het 'n naweek in Kaapsehoop bespreek vir 'n groep vriende, niemand van ons was al daar nie, en het die Blue Swallow lukraak gekies aangesien ons 4 paartjies was, dus 'n groot huis nodig. Die oorsig en foto's van die huis wys nie eers hoe mooi dit is nie! Ons het meer as genoeg ruimte gehad - en die huis is goed toegerus met dinge soos eetgerei en breekware en 'n skottelgoedwasser, so die huistake was nie 'n probleem nie. Dit is sentraal geleë in Kaapsehoop, wat piepklein en wonderlik is, sodat ons ons motors kon parkeer en oral gestap het, insluitend 'n paar pragtige staproetes wat direk vanaf die stad bereik is. Maar die beroemde wilde perde kom tot aan die rand van die eiendom terwyl hulle wei, sodat jy nie eers die massiewe beskutte dek hoef te verlaat as jy nie wil nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Dear Clara,

Thank you for your review. It is really appreciated. I am glad that you enjoyed your stay.

Thank you for the comment on the overview and pics. We will definitely change some of it.

Hope to see you again in the future.

Kind regards,

Charmaine van Rooyen

The Blue Swallow
Ineke J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke J
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer met mooi uitsig op natuur.

Netjiese, ruim huislike huis met alle geriewe. Goed geleë om stoep te geniet waar perde wei, jakkalse vroegaand sluip en voëllewe besonders is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Baie dankie. Ons geniet ook die natuurlewe in Kaapsehoop. Dit is 'n voorreg om dit met julle te kan deel.

Vriendelike groete

Charmaine

The Blue Swallow
Marna N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N
Gesin met tieners

Fantasties!

Die verblyf is die ideale ligging as jy die area wil verken. Die huis het absoluut alles wat jy dalk mag nodig het en meer. Die uitsig is asemrowend. Die kaggel is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. 'n Kaggel is nogal 'n pluspunt in Kaapsehoop.

Vriendelike groete

Charmaine

The Blue Swallow
Lynette V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Heerlike, rustige tyd by Blue Swallow gehad.

Ons het ons tyd by Blue Swallow baie geniet. Die huis was mooi, skoon en netjies met alles wat mens benodig. Baie mooi uitsig! En baie oulike dorpie. Ons sal vir seker weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Goeiemore Lynette

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
Charmaine van Rooyen

The Blue Swallow
Rita S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S
Saam met vriende

Vyfster-akkommodasie, ligging en diens.

Lieflike plek. Pragtige akkommodasie. Vyfster-kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit word opreg waardeer.

Vriendelike groete

Charmaine

The Blue Swallow
Enna R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, pragtige onbelemmerde uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Ruim huis. Goed toegerus. Gerieflik. Die perde het voor die huis gewei en daar was volop voëllewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Baie dankie. Ons is baie bly dat julle jul verblyf by The Blue Swallow te Kaapsehoop geniet het.
Vriendelike groete
Charmaine

The Blue Swallow
Eddie O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, spesiaal en fantasties.

Baie mooi, goed toegerus, heerlik en fantasties. Beslis weer op ons lys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine S
Gesin met klein kinders

Beste uitsig in Kaapse Hoop.

Ons verblyf by The Blue Swallow was baie gemaklik, rustig en sonder sorge. Die kombuis is baie volledig toegerus. Die hele huis is vreeslik skoon en netjies. Die beddens is gemaklik en die uitleg van die huis baie prakties. Die beste punte van die huis is die uitsig, die privaatheid en die kaggel! Ons sal vir seker weer terugkom. Dankie Charmaine vir jou en Jabulani se moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met vriende

Dit is 'n pragtige netjiese versorgde huislike plek.

Van al die huise by Kaapse Hoop is hierdie een die beste geleë. Die stoep is 'n heerlike kuier plek met 'n uitsig oor die gebied. Die huis is so goed ingerig dat dit eintlik voel asof mens by die eienaar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Gesin met klein kinders

Gerieflike en gesellige huis.

Die huis is lieflik geleë aan die kant van Kaapsehoop met 'n uitsig oor die plantasies. Die kombuis is goed toegerus en ons kom gerieflik kos maak en braai. Ons het die groot stoep en grasperk baie geniet, meer as genoeg plek vir die kinders om rond te hardloop sonder om enige iemand te pla. Ongelukkig het die DStv nie gewerk nie, maar daar was meer as genoeg te doen om almal besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Swallow se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek vra om verskoning vir die DStv wat nie gewerk het nie en ek sal 'n tegnikus kry om die probleem te vind en op te los.

Vriendelike groete

Corrie en Charmaine van Rooyen

The Blue Swallow
Vanaf
R3 160
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 160
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 160
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brinkstraat 20, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAynjksIaQqUffSA7FEQLtrkvTlTFl9L3CLkpgTFYOwIFJ14EST9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 160 per nag, vir 8 mense 61 5 1 5 20 Brink Street Kaapsehoop 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.589362208316 30.769008994102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem