The Boardwalk 35, Winklespruit

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Boardwalk 35 is in Winkelspruit in Kingsburgh geleë op 'n pragtige seekant-eiendom, net 'n paar meter van die strand af, agter een van die ander eenhede. Dié woonstel bied gerieflike verblyf vir 8 persone wat op soek is na vakansieverblyf. Daar is ook 'n lekker swembad in die kompleks.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 3 badkamers, waarvan 2 en suite is. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het koninggrootte-beddens wat omskep kan word in enkelbeddens, en daar is 2 stapelbeddens met plek vir 4 persone in die derde slaapkamer. Die woonstel is ten volle gemeubileer en daar is 'n ruim, oopplan-leefarea met gemaklike rusbanke, en 'n groot HD-TV (DStv is beskikbaar teen R30 per dag). Verder het die eenheid 'n ontwerperskombuis met 'n ontbythoekie en skuifdeure na die braaiplek buite, waar gaste lekker kan ontspan en kyk hoe die kinders baljaar.

The Boardwalk 35 is naby aan die Galleria Winkelsentrum, gholfbane, 'n waterpark, krokodilplaas en meer. Kom geniet die soel Suidkus!

Slaapplek

'n Bespreking by The Boardwalk 35, Winklespruit sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Boardwalk 35, Winklespruit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false