Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bond Square

Selfsorg
Klassieke Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 282
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook 'n deur wat na die boonste balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n deur wat na 'n privaat balkon lei wat die kamer met sonlig oorstroom. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale het.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n ID/paspoort word met inklok vereis.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef. Dit sal op gaste se kredietkaart gereserveer word.
'n Skoonmaakfooi word per bespreking gehef.
Indien gaste 8 of meer nagte bespreek het, moet die eenheid tydens verblyf skoongemaak word en dit sal teen 'n ekstra koste wees. Skoon linne word in dié fooi ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 282
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Terrace, The Bond Shed 8, Durban-Noord, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKU4iB0oR4aOAyO1nwaY0yGvuQf9f0qGpb9fivMXSRr0xpF5j6F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 282 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Albert Terrace 8 The Bond Shed 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.871991258519 31.048087402447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem