The Bordeaux Green House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Bordeaux Green House is 2 eenslaapkamerwoonstelletjies in Sandton, Johannesburg. Die woonstel is net 5 km van Sandton en Hyde Park se SSG af en bied mediumtermyn-akkommodasie in Sandton.

Alhoewel die eenheid langs die hoofhuis is, is dit baie privaat vergeleke met ander verblyf-opsies. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer, die badkamer het 'n dubbelwasbak en die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof. Verder is daar onbeperkte internet en DStv. Gaste het ook toegang tot 'n swembadjie met 'n groot stoep en 'n vuurmaakplek - dit word gedeel met die hoofhuis. 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste vir verblyf van langer as 'n week.

Die eenheid is sentraal geleë en is stapafstand vanaf die bushalte na Sandton en die munisipale roete na Hyde Park, restaurante, kroeë en geriewe. Dit is ideaal vir besoekers wat afsprake by verskillende plekke in Johannesburg het.

Slaapplek

'n Bespreking by The Bordeaux Green House sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Mandjie met Peuselhappies
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Bordeaux Green House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 140 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za