LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Boston Guest House | LekkeSlaap
+55

The Boston Guest House

25 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 25 resensies vir The Boston Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Alet L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, gemaklik, vriendelik.

Al waarvan ons nie gehou het nie is dat die stort deel van die bad uitmaak wat ongemaklik is om uit te klim veral vir ouer mense.

Hannett H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannett H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat guesthouse, not best location.

The guesthouse was very neat, a bit hostel like. Not the best location.

Louis F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly welcome, impressive neatness, effort to make sure everything is right.

We were very kindly received and although I made a mistake with my reservation by clicking on a day later than I wanted without realising it, there was really an effort to accommodate us. Everything was very neat and worked as it should, where applicable. The breakfast is, in my opinion, more expensive than necessary and there was no decent coffee. For the price, I really do not expect instant coffee. However, the food was well prepared and neatly presented. We will come again.

Thokozile M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thokozile M
Enkelreisiger

Staff has no regard for their guests. They need to be trained in customer services.

I appreciated the stay because I found what is online exactly, I was unimpressed by the room's tidiness. It was dusty and we battled with ants in the room. I asked to be transferred to another room but no one bothered to respond to my request. I cleaned my room daily and towels and bedding were not changed daily but I thought maybe in guest houses it'd not the same as hotels so I let it go. Until I met up with other fellow guests but realised we had the same complaint, when u need someone there's no one available. The reception was warm and welcoming. So all is not lost. If that could improve which I mentioned I could reconsider my stay with them again since I will be in Cape Town every month.

Michelle S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Besigheidsreis

Very friendly and accommodating.

I am not sure if I met the owners or the managers, but they were super accommodating. We arrived VERY late at night, they stayed up and waited for us and were willing to go the extra mile. The rooms were lovely, and the establishment is beautiful.

Nabeela A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nabeela A
Saam met vriende

Delightful!

Very friendly staff and helpful.

Eliz-mari W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliz-mari W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stil en stylvol en diens was uitstekend!

Ons het wel net een nag oorgeslaap, maar dit was beter as wat ons verwag het (eerste keer wat ons van Boston Guesthouse gebruik maak). Die kamer en badkamer was baie mooi en skoon. Die pragtigste meubels en skilderye is daar te vind. Het nie eers geweet daar is nog mense in die gebou nie so stil en rustig was dit. Dit was verby uitstekend! Sal definitief teruggaan.

Jakes C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net vir een aand daar en kan nie baie uitbrei oor die diens nie.

Was baie vriendelik ontvang deur die ontvangsdame. Met ons aankoms was hulle nog besig met die skoonmaak van die kamer. Was baie beïndruk met die dekor van die kamer. Was ontnugter met die badkamer. Glo die stortvloer was in weke nie skoongemaak nie. As hulle dit kan uitsorteer sal di'n baie lekker plek wees om te oornag.

Henro P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henro P

Baie lekker en vriendlike staff.

Net een probleem ervaar maar wat toe opgelos was, ek het gevra vir enkel beddens, vele maal en het herhaaldelik bevestig en op aankoms was daar 'n dubbel bed tussen twee volgroeide mans. Die staf was wel vriendelik en het ons te gemoed gekom en gehelp.

Hennie M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en netjies skoon.

Aangename ervaring met vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.

Charlene B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verras oor die netheid, vriendelikheid en lekker kos.

Sal beslis aanbeveel. Netjies en skoon, kos baie lekker, badkamer bietjie klein, maar kan daarmee saamleef.

Anthony F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ek en my vrou was hier vir 5 dae, die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het nie verwag dat ons kamer ook skoongemaak sal word nie, maar toe ons uitgaan vir die dag en terugkom was die kamer skoongemaak met nuwe handdoeke en beddegoed. Dit was baie rustig en het soos "jou ma se huis" gevoel, en die man wat die bestuurder is, is 'n top bestuurder - hy verdien 'n verhoging! Hulle het nie 'n wasgoeddiens nie, maar hulle het plan gemaak en ons klere laat doen en teruggebring vir ons. Hulle ontbyt was baie lekker! Ons sal beslis weer hier bly! Dankie.

Jo-anne F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jo-anne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliëntediens is puik.

Kliëntediens is puik, baie aangename gasvrou.

Gloudina H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gloudina H
Saam met vriende

Baie swak kliëntediens.

Na ek meer as 30 min moes wag vir die kamer wat ek bespreek het was daar slegs 1 muurprop in die kamer. Ek moes gaan soek vir 'n veelvuldige kragprop om al die toerusting in die kamer te laat werk. Die tweede nag was daar van 19:00 die aand geen personeel beskikbaar en my kar moes op die sypaadjie staan na die personeel my laat weet het wanneer ek my kar kon gaan intrek, wat sy nooit gedoen het nie. Na 7 keer se bel na die gastehuis en geen antwoord het ek my kar gaan intrek en was die spasie baie knap. Die volgende oggend rondom 07:00 was geen personeel beskikbaar vir die kwitansie nie. Na 2 oproepe na hulle en 3 dae na my vertrek het ek steeds geen terugvoer gekry nie. Sal nooit weer daar gaan bly nie.

Louis V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker geslaap, baie skoon.

Hulle was besig om op te gradeer, sal beter wees as hulle klaar is. Kontrakteur vir TV's het nie opgedaag nie en het dus nie gewerk nie. Geen behoorlike ontvangsisteem. Alle personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Boet B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis in 'n baie rustige en stil omgewing.

Baie gerieflike verblyf. Baie lekker gebly.

Bongani N - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bongani N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay in especially for family outing.

The place is secure. The area it is in is safe. The staff is very helpful. They create a homely environment.

Stephan D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Ek glo Lorraines kan volpunte kry, maar hulle het van eienaars verwissel en is besig om te werk aan die huis. Ek het 'n 3-bed eenheid bespreek en 'n 2-bed gekry. Daar was niks handdoeke in die badkamer nie. Ek dink dat gastehuise nie kamers moet verhuur terwyl daar aan geboue gewerk word nie.

Madelein H - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en die ontbyt was hemels!

Baie netjies en skoon. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Deidre N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amper asof ek by die huis was.

Baie hartlik verwelkom en gemaklik. Die personeel en bestuur het ons baie gemaklik en tuis laat voel. Dit was 'n lieflike ervaring.

Tshegofatso S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tshegofatso S
Saam met vriende

They were very polite and accommodating.

They just need to add bar fridges in the rooms.

William M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William M
Besigheidsreis

Lekker gebly! Baie rustig!

Ek kan dit aanbeveel. Baie rustig en goeie diens!

Jo-mari R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-mari R
Enkelreisiger

Baie mooi gastehuis en sentraal geleë.

Het lekker gebly en het die interaksie met die bestuurder geniet.

Francette V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis en baie aangename personeel!

Baie netjiese kamer en geriewe. Ons het dadelik tuis gevoel.

Thea L - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie aanbeveel.

Mislei mense deur Ricoffy in 'n Nescafe bottel te sit in die eetkamer. Dis oneerlik - sit dit dan liewer in 'n ongemerkte houer. En die bed was baie hard en is beslis 'n "back breaker". Oor die algemeen sal nie aanbeveel of weer gebruik nie.

Vanaf R845
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R845
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R845
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincolnstraat 12, Boston, Belville, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdb8acee2de56ae1e84eb48cb5cc40956de3338e9b78761efcf1fbfb1087965c851ada7ae92b49e5a503ab6862d5ad4af0c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R845  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 12 Lincoln Street Boston 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.899889769611 18.618808686733
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!