The Boulders 407
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 25 Apr 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 695R1 441 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Boulders 407 is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in Ballito. Dit is naby aan talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel het pragtige see-uitsigte en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad, wasmasjien en tuimeldroër. Handdoeke word nie nie voorsien nie.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die leefarea het gemaklike rusbanke sowel as 'n slim-TV en WiFi en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see.
Daar is lieflike, gemeenskaplike braaigeriewe wat gaste kan gebruik.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar op die perseel vir 1 voertuig en daar is ekstra oop parkeerplek.
Gaste kan hulself verlustig in talle aktiwiteite in die omgewing soos die seelewe in die rotspoeletjies verken, swem, kajakvaar, lyfplankry, branderplankry, sonbaai en bootvaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Boulders 407 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 595
Jaar gelys 9
Ligging
- Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Boulders 407 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom