Nieu-Bethesda Akkommodasie by The Brewery Loft | LekkeSlaap
+8

The Brewery Loft

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir The Brewery Loft
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5
Riaan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Baie lekker gewees sal beslis weer daar bly!

Sien sterre.

Peet D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon met vriendelike en hulpvaardige mense.

'n Ongewone belewenes en pas aan by die omgewing as 'n mens wil rerig wegbreek van die stereotipiese gastehuis.

Morne B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B
Saam met vriende

Kort bietjie werk.

Die perseel en verblyf kort aandag. Basiese goed soos ketel en yskassie in kamer sou gehelp het. Al hou ek self van diere het die honde en katte 'n oorlas van hulself gemaak. Die perseel het die potensiaal om uitstekend te wees indien daar 'n bietjie moeite gedoen word.

Rudi S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi S
Enkelreisiger

Welcoming hosts and great beer!

Andre is a great host. Really welcoming and ensures you have a great stay. Great beer and coffee too!

Arthur B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arthur B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly hosts.

Most unique.

Brek B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Brek B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie so lekker nie.

Behalwe vir die doringdraad-agtige matras en goedkoop linne wat jou “night sweats” gee was alles wonderlik. Die plek is kreatief, netjies en het baie potesiaal. Dalk het ons te veel verwag.

San-marie C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
San-marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke ondervinding.

Alles van The Brewery Loft is uniek. Dis mooi en propvol karakter! Kontak André voor aankoms, hy sal sorg dat jy warm water het. Moenie 5-ster verwag nie, maar ook nie 1-ster nie. Dis skoon, netjies en gerieflik. Hulle gaan uit hul pad om dit vir jou so aangenaam, ontspanne en gemaklik as moontlik te maak. Ons kon nie handdoeke op die motorfiets saamneem nie, maar hulle het spesiaal vir ons uitgesit. Eet van hulle heerlike kaas en proe al die bier, dit smaak heerlik en is dit werk.

Micke D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Micke D
Saam met vriende

Beautiful area and a good night's sleep.

We would definitely recommend this to anyone going past Nieu-Bethesda. The young and vibrant employees and the laid back vibe is something to experience. Great apple beer and a beautiful night under the stars.

Frederik H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik H
Gesin met klein kinders

Basiese verblyf in 'n mooi omgewing met baie vriendelike gasheer.

Sien sterre.

Nicola V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend, plaasagtig, geen besonderheid.

Vir so 'n klein dorpie kan jy nie 5 ster verwag nie, hul konsentreer meer dat gaste 'n rustige kulturele ervaring kan geniet in rustigheid, en laat jou nie soos vreemdelinge voel maar meer part van 'n klein dorp familie.

Sara D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome gasheer.

Andre het uit sy pad gegaan om ons te help. Boetiekbier en bokkaas is op die perseel beskikbaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome host.

Andre went out of his way to support us. Craft beer and goats cheese on premises.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wessel D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Enkelreisiger

Lekker plaas atmosfeer.

As jy gemaklik is met eenvoud en rustigheid, probeer gerus. Die eienaar, Andre, se hande staan vir niks verkeerd nie. Die man kan 'n goeie bier brou, goeie kaas maak en baie lekker brood bak. Eet 'n kaasbord en drink 'n paar koue biere.

Fritz S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Fritz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaap in 'n "shack".

Die plek is glad nie gemaklik nie. Dit is uitbuiting.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Sleeping in a "shack".

Their is absolutely no comfort in this place. It's a ripoff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Brewery Loft's terugvoer

I clearly remember this couple. There was an issue with hair in the shower. I explained to them that I pay people to do the work for me and do not always have time to check each detail of the accommodation. The person responsible for cleaning had, in this case, not paid enough attention to detail. They also complained about there being a spider in the room. I explained that this is Africa, we have spiders and that's what you can expect when holidaying here. They also pointed out that there was a nail protruding from somewhere in the room that was dangerous. It appeared that they were looking to find fault. I accepted all their complaints and did not take the balance of the payment which was R 250.00 if I remember correctly.

The Brewery Loft
Vanaf R650
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 427, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1Yzk2Y2VhLWY2MWMtNGEzOS05ZDM1LTI0NjgzNjVjMDQ0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 3 persone) 13 5 1 4 427 Pienaar Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.87470572483 24.551482836384
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za