St Lucia Estuary Akkommodasie by The Bridge Apartment 25 | LekkeSlaap
+7

The Bridge Apartment 25

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Bridge Apartment 25 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die grondvloer in The Bridge Holiday Resort-kompleks in St Lucia, aan die oewer van die St Lucia-riviermonding.

Die woonstel is ruim en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer het toegang tot 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is toegerus met breekware, eetgerei, toebehore, 'n yskas en 'n oond en stoof. In die eetkamer is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel is toegerus met lugversorging, linne en badhanddoeke.

Gaste het toegang tot skaduparkeerplek, 24 uur-afstandbeheertoegang en nagsekuriteit. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, muurbalbane en 'n tennisbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bridge Apartment 25 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir The Bridge Apartment 25
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Mckenziestraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridge Apartment 25 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViYmQ3OTI3LThiNDctNDliNS05ZWNlLTYxZjZlNGE4ZjcwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.372520440052 32.412364433066
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za