Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge Nr 50

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Odia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir The Bridge Nr 50
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annatjie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Saam met vriende

Was awesome. Sal dit aanbeveel.

Was awesome. Pragtige plek, skoon en netjies. Lyk soos op die advertensie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leatitia F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Die unit 50 was besonders gerieflik. Sal definitief weer daar wil vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels M
Gesin met tieners

Dit was 'n lekker tyd uit met die familie, baie frustrasie op die perseel.

Die woonplek self was baie goed toegerus en netjies met baie spasie. Die parkering binne die kompleks was 'n nagmerrie en verskriklik frustrerend; mense het op mekaar geskree en gevloek en selfs die sekuriteit kon dit nie uitsorteer nie. Reëls en regulasies word nie toegepas by die swembad nie; mense het geskree en gedrink binne die swembad area tot in die nag toe ten spyte van die reëls wat uitgele is by die hekkie. Vat maar ekstra toiletpapier saam, dit word nie vervang nie. Die "walkway" is nie toeganklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane J

Comfortable.

The unit was neat, tidy, clean and well-equipped. Personally, I would have preferred a ground floor unit but I survived and thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne F
Gesin met klein kinders

Perfekte blyplek om 'n vakansie in the area saam met familie te geniet.

Eenheid was baie skoon en netjies. Dit was baie goed toegerus, so ons kon net die verblyf geniet. Ligging was perfek om die area te verken. Kan die eenheid hoog aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie V
Gesin met klein kinders

Dit was een van die skoonste plekke waar ek nog gebly het. En alles was 100%.

Die skoonmaakdienste was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N
Gesin met klein kinders

Lekker rustige wegbreek.

Baie netjiese eenheid wat aan al ons behoeftes voorsien het. Lekker naby alles gelee. Kinders het dit ook geniet met swembaddens op perseel. Stil en rustig in kompleks. Sal verseker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Gesin met tieners

Modern/luuks, ligging, uitsig, veilig.

Verras met aankoms om 'n luuks, opgeknapte eenheid (insluitend beide badkamers en kombuis), plus lugversorging te ontvang. Die daaglikse skoonmaakdiens is baie deeglik. Amptelik is daar nie WiFi nie maar die kantoorpersoneel het wel toegang gedeel. 24/7 sekuriteit diens op die perseel. Odia reageer vinnig op enige vrae. Een van die min eenhede met 'n baie goeie uitsig. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S
Gesin met klein kinders

Fantastic little breakaway.

The unit was very clean and looked newly renovated. It had everything we needed. Usually judge a place with its pots and pans and they were perfect, they had everything you need to have a great break away with your family. It's a top unit so needs some exercise but we welcomed the workouts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deftig gemeubileerd met 'n pragtige uitsig.

Dit is 'n baie mooi woonstel en geriewe. Die enigste probleem is die uitleg van die twee badkamers met die plasing van die toilette, dit was duidelik nie gedoen met enige konsiderasie dat daar dalk lank en groot-geboude mans dit ook dalk moet gebruik nie. Dit is ideaal vir klein skraalgeboudes. Vir die twee van ons groot menere van net so oor die twee meters lank was dit 'n uiterse ongemaklike storie en sal ek die plek nie vir grootgeboude mense aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus H
Saam met vriende

Die eenheid is modern gemeubileerd en het ’n mooi uitsig oor die meer.

Dis ideaal vir ’n gesin met kinders. Ons was 3 volwasse paartjies en die tweede en derde slaapkamers is klein. Die skoonmaker was flink en deeglik. Die ligging is goed met ’n mooi uitsig. Naby Cape Vidal en Mission Rocks. Lekker natuurvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, baie skoon en netjies.

Baie netjies en veilige plek vir kinders, daar kan dalk net 'n speelplek wees vir die kinders. Swembad veilig en apart, het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie L
Gesin met klein kinders

Amazing place!

We really enjoyed our stay. Very clean and neat. Good location and had no worries about safety.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viviene C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Viviene C
Gesin met tieners

The accommodation suited our needs and was very comfortable.

Easy access, within walking distance of most restaurants and shops. No Wi-Fi currently available. Suggest you buy bottled water for kettle and refreshments as the tap water is heavily chlorinated. Lots to see and do in the area if you are into wildlife and nature. Town very clean and hospitable, would definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf het in ons behoeftes voorsien en was baie gerieflik.

Maklike toegang, stapafstand vanaf die meeste restaurante en winkels. Gee WiFi is tans beskikbaar nie. Ons stel voor dat jy jou eie water koop aangesien die kraanwater baie chloor in het. Baie om te sien en doen in die area as jy hou van die natuur. Die dorp is baie skoon en gasvry, sal beslis weer teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, Die Bridge Holiday Resort 50, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75619bce95cbbdae9bcb797f1f5cd6f134a4e8e7b37316d90bb8fe0280853d5bbae5c43782a88c9d76e813e1d6668e1df9f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Holiday Resort 50 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.371996196428 32.411864878469
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem