Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge Nr 50

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, Die Bridge Holiday Resort 50, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Bridge Nr 50 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgeenheid vir 6 gaste in St Lucia.

Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid het ook lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na 'n privaat patio met 'n uitsig oor die rivier.

Let asb. daarop dat die eenheid via trappe bereik word en daagliks skoongemaak word. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, muurbal- en tennisbane, 'n waskamer en 'n privaat kaai.

St Lucia bied 'n rits doendinge, soos stap- en voetslaanroetes, perdry op die strand, snorkel, visvang, walviskyk en seekoei- en krokodiltoere.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bridge Nr 50 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir The Bridge Nr 50
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Odia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 4

Ligging

  • Mckenzie-straat 22, Die Bridge Holiday Resort 50, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridge Nr 50 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, Die Bridge Holiday Resort 50, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75619bce95cbbdae9bcb797f1f5cd6f134a4e8e7b37316d90bb8fe0280853d5bbae5c43782a88c9d76e813e1d6668e1df9f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Holiday Resort 50 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.371996196428 32.411864878469
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem