LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Brinkhuizen | LekkeSlaap
+33

The Brinkhuizen

Kothuis
was R800
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ouwêreldse kothuis is oopplan en beskik oor 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die kombuis langs die bed en is met 'n stoof, yskas en 'n mikrogolf toegerus, en daar is sitplek vir gaste. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n braai.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
was R850
Vanaf R723
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en aparte bad. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n Weber-braai. Hierdie eenheid het 'n dagbed wat as 2 beddens vir 2 jong kinders kan dien. 'n Ekstra koste van R100 per kind geld dan.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R800
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 263, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjPZpY0qdyZL8H5o1ToLc6cMpTYEKdDoFnHQ6vBYMKdoGk8ApEK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 263 Uys Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.362462251628 30.14337014775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!