LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Brinkhuizen | LekkeSlaap
+33

The Brinkhuizen

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir The Brinkhuizen
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jack V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed the stay.

What was nice is that everything was walking distance.

Rudolph O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het.

Stil en rustige verblyf in 'n netjiese kothuis. Klein dingetjies soos vuurmaakhout en houtskool vir braai en kraffiewyn het ons welkom laat voel.

Brendan O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en vriendelike verblyf.

Puik - wat 'n wonderlike ervaring! Die Brinkhuizen is baie netjies, skoon so mooi teen die voet van die berg. Ekstra moeite is gedoen om ons te verwelkom en tuis te laat voel. Sal aanbeveel en vir seker weer gebruik as ons terugkeer na Wakkerstroom!

Fatima V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fatima V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a most enjoyable stay at the Brinkhuisen.

Everything was as described and we had great service by Daniel. Beautifully decorated! We definitely recommend it as somewhere to stay!

Dieter D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon. Pragtige dekor.

Brinkhuizen was puik.

Lourens B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Dit is 'n baie netjiese plek om tuis te gaan. Alles wat nodig is was daar. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Frans S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay, really enjoyed.

Enjoyed the stay. Service excellent. Will be back again.

Lize J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

My kliënte het heerlik gebly by die Brinkhuizen en is baie tevrede met die netheid en ligging van die huis. Thomas het melding gemaak van hoe smaakvol die huis toegerus en versier is. Hulle het opgemerk dat daar nie 'n braaiplek is nie. Hulle wou nie braai nie en het eintlik ook nie gekyk of daar dalk 'n ketelbraai in die huis is nie. Daniel - die bestuurder het kontak gemaak Saterdagoggend om aanwysings te gee asook om die reëlings vir die sleutel vas te maak. Ek sal die Brinkhuizen enige tyd weer vir my kliënte bespreek en sal self ook graag daar tuisgaan. Die span is raakvatters en ek het nog altyd net goeie diens van hulle ontvang. Dit is 'n vreugde om met hulle te werk!

Lucia H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern country decor. Fully equipped. On the back roads of Wakkerstroom.

Large one bedroom home (there is another separate cottage on the property) nestled under the Ossawakop. Surrounded by grasslands. Idyllic setting with spectacular sunsets.

Jacques B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en rustige verblyf.

Mooi uitsig oor die berge, netjies en smaakvol gemeubileer.

Reinhardt G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld

Besonderse netjiese plek. Het die groot oop deure terdeë geniet met die reën en donderstorms. Sal vir seker weer daar bly as ons in die area is.

Quinton C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton C
Gesin met klein kinders

Clean and comfortable.

Met all our expectations. Clean and comfortable. Thanks. Enjoyed our stay.

Marna N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at The Brinkhuizen's house.

It is a beautiful home with beautiful furniture! We slept well on an excellent firm mattress. The view towards the mountains are indescribably beautiful! Can definitely recommend The Brinkhuizen's house, easily. The house was clean and neat. We felt welcomed and a place where you can relax. It was quiet and we could relax in the living room with a cup of coffee or hot chocolate and look at the most beautiful view towards the mountains. We recommend a headboard in the bedroom, as well as a mirror on the wall in the bedroom. Overall, we enjoyed our stay and can definitely recommend The Brinkhuizen's place!

Suzelle J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, baie lekker plekkie, sal beslis weer daar kom bly.

Mooi ingerig, lekker gerieflik met alles wat tot jou beskikking is. Baie mooi plekkie.

Madeleine D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat. Netjies. Lieflike tuis rustic atmosfeer.

Die verblyf is elke send werd. Die spasie en atmosfeer is lieflik.

Danita J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik lekker.

Skoon, mooi, baie lekker en luuks binne.

Massimo D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable stay. Close to town and very quiet

Very enjoyable for a quiet weekend away

Iris O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and enjoyable.

Peaceful place with lovely views.

Rita H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amasing! from the decor to the personal touches, we will definately be back!

Our stay at The Brinkhuisen was absolutely fantastic, exactly what we needed to escape the hustle and bustle!

Pieter S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met wonderlike uitsig en lekker ruim!

Baie oulike plekke!

The Brinkhuizen's terugvoer

Good day Pieter, thank you for taking the time to review the Brinkhuizen. We trust you will be visiting us again.

The Brinkhuizen
Trizelle B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, silwerskoon, uitstekende verblyf, wat hoogs aanbeveel kom.

Ons het heerlik gebly vir 2 nagte, en was regtig jammer om die juweel van 'n plek te moet verlaat, wat 'n wonderlike plek was dit nie. Pragtig, silwerskoon, netjies en alles wat mens benodig, en selfs 'n paar oulike ekstras.

Thoria V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thoria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a pleasant clean and neat house with everything you need.

Wakkerstroom is a wonderful clean little town. A real small town experience.

The Brinkhuizen's terugvoer

Hi Thoria. Thank you for taking the time to review the Brinkhuizen. Looking forward to seeing you again soon.

The Brinkhuizen
Madelein W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein W
Gesin met klein kinders

Beautiful and peaceful.

Beautifully furnished place. Very neat and clean. Caretaker very friendly.

The Brinkhuizen's terugvoer

Good day Madelein, thank you for taking the time to write a review. Thank you for choosing to stay with us and we are looking forward to seeing you again.

The Brinkhuizen
Colin A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfy cottage in the lovely village of Wakkerstroom.

My wife and I thoroughly enjoyed our two night stay at this cottage situated in the beautiful little rural village of Wakkerstroom. A great place to get away from urban hubbub!

Mariana G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana G
Saam met vriende

Netjiese akkommodasie vir 'n heerlike wegbreek uit die stad.

Ons het heerlik gebly by The Brinkhuizen. Beide die huis en die cottage is baie gerieflik ingerig en ruim. Die dekor is pragtig en die huis se kaggel is welkom as die weer koud is. Die sjerrie en beskuit is 'n baie lekker bederfie. Die akkommodasie is gerieflik naby aan die restaurante en winkeltjies. Ons het heerlik gerus en sal beslis weer hier wil bly.

Andre S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik rustig ontspan.

Ons kan The Brinkhuizen met vrymoedigheid aanbeveel. Persoonlik is ek baie kieskeurig oor waar ek oorslaap en hierdie plekkie voldoen aan al my vereistes.

The Brinkhuizen's terugvoer

Good day Andre,
Thank you for choosing to stay with us at the Brinkhuizen. We would like to thank you for the review and we look forward to seeing you soon.
John and Michelle Brinkhuis

The Brinkhuizen
Corne F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat, goed toegerus, netjies, skoon en mooi dekor.

Vriendelike diens met ekstra moeite met verwelkomingsdrankie en soethappies. Sal definitief aanbeveel.

Seleste S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seleste S
Gesin met klein kinders

What a beautiful place.

We really enjoyed our Weekend away and would recommend any one to stay at the Brinkhuizen. All the small details like sherry for the cold nights, coffee, tea and hot chocolate, biscuits and rusks just made one feel at home.

The Brinkhuizen's terugvoer

Good day Seleste, thank you for the great review. We are so pleased that you chose to stay at the Brinkhuizen. Looking forward to seeing you again.

The Brinkhuizen
Hildegard S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard S
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik met alles wat jy nodig het en bietjie ekstra!

Oulike huisie met alles wat jy nodig het. Knus en gemaklik. Ten spyte van die koue aande was die huisie lekker warm met net verwarmer of kaggel. Kinders het lekker op die sleeper couch geslaap wat 2 enkelbeddens is. Gestap na die wetlands toe en die winkels. Ook lekker fietsgery op die grondpaaie rondom die wetlands. Sal die plek definitief aanbeveel.

The Brinkhuizen's terugvoer

Good day Hildegard,

Thank you for the review. We sincerely appreciate it and hope to see you soon again.

The Brinkhuizen
Mariis K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ons was opsoek na 'n plek waar ons net lekker kan rus en so min as moontlik doen en dit het ons vir seker gedoen. Wens ons kon langer bly. Ek het die lekker Victoriaanse bad geniet. Als wat ons nodig gehad het, was daar. Die plekkie is stylvol en netjies. Lyk net of daar nog 'n stoepie kort.

The Brinkhuizen's terugvoer

Good day Mari,

Sorry for replying in English but I would stuff it up in Afrikaans.

Thank you for the review, we really hope to see you back in the future.

With regards to the stoep,we will see what we can do in the new year.

Regards,
The Brinkhuizen

The Brinkhuizen
Sanet S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is baie gerieflik ingerig. Baie skoon en netjies.

Die kaggel was heerlik warm in die aande. Alles is regtig baie netjies en aandag is gegee aan fynere detail. Miskien kan jul satelliet TV oorweeg vir die manne wat naweek wil rugby kyk.

Lynette G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a lovely home away from home and so peaceful.

The Brinkhuizen is a lovely, well equipped home set in a beautiful little town. The awesome sunsets can be viewed from the comfort of the couch. Everything that we needed was provided, the only thing you need to take with is your food and drinks. I would highly recommend this self catering house to anyone who is used to the comforts of home.

Iris O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage is stunning.

I would suggest that the unit be serviced say every second day, as the floors get dirty and fresh towels are required especially in cold rainy conditions when the towels don't dry easily.

The Brinkhuizen's terugvoer

Good day Iris. We will definitely consider your recommendations. Thank you for choosing to stay at the Brinkhuizen.

The Brinkhuizen
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 263, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjPZpY0qdyZL8H5o1ToLc6cMpTYEKdDoFnHQ6vBYMKdoGk8ApEK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 263 Uys Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.362462251628 30.14337014775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!