Pretoria-Oos Akkommodasie by The Brookside House | LekkeSlaap
+33
+33

The Brookside House

2 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooksideweg 152 , Murrayfield Uitbreiding 1, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Geen kinders onder 9

Beskrywing

The Brookside House is in Pretoria-Oos en bied luukse verblyf in 'n vreedsame omgewing. Die kamer is smaakvol versier en omring deur 'n lieflike tuin. Bekostigbaar en gerieflik

Daar is 7 veilige en gerieflike kamers. Die kamers het wit perkallinne en sommige kamers het kombuisies.

The Brookside House bied 'n swembad en braaigeriewe. Daar is parkeerplek op die perseel. Dagtoere, safari's, lughawependeldiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir The Brookside House
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Brooksideweg 152 , Murrayfield Uitbreiding 1, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink The Brookside House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooksideweg 152 , Murrayfield Uitbreiding 1, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaEHGpNsPxcYMXmMA8QiR7X4cf2tTD3w2wkGkLiZf6iu4RupTJb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 152 Brookside Road Murrayfield Ext 1 0184 Gauteng 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -25.754519 28.294716
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za