Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Browns' - Luxury Suites

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 74

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir The Browns' - Luxury Suites
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lukas D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lukas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ruim en netjies maar duur vir slegs 'n oornag plek.

Verblyf was lekker. Kamer en badkamer is ruim. Parkering is bietjie knap en ek voel selfs met die afslag is die oornag koste bietjie duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johandi M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandi M
Besigheidsreis

Ruim, luukse verblyf gepas vir 'n koning.

Die verblyf het al my verwagtinge oorskry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie B
Gesin met klein kinders

Lieflike gastehuis!

Dit is ons 2de keer by The Browns' Luxury Guest Suites. Dit is elke keer mooi skoon en netjies en net 'n plesier om daar oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jillian G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sjoe, wat 'n netjiese, warm, skoon vriendelike blyplek.

Vriendelike ontvangs, die stort se werking is uitstekend. Ek let altyd na dit op, want hoeveel keer kom ek by 'n blyplek en die stort sal ek sumier in die asblik wil gooi. Skoon en netjies. Verseker sal ek hierdie blyplek vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma L
Gesin met tieners

Was wonderlike bestemming.

Browns staf was so so vriendelik en behulpsaam. Kry jou by hek en wys jou dadelik waar jou "woning" is en help dra aan die items. Dit was silwerskoon en daar was genoegsame handdoeke en koffie. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rone D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone D
Gesin met klein kinders

Dit was beslis met groot tevredenheid wat ek hier tuis gegaan het.

Eienaar het kontak gemaak en ontvangs was baie vriendelik. Toegerus met alles en meer. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grace F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grace F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Daar was harde musiek die hele Saterdagaand tot Sondagoggend van die plakkers kamp. Ek weet Browns kan niks daaraan doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilette S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Aandag aan detail, afgerond, lekker warm en knus. Alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara L
Gesin met klein kinders

Beautiful property, close to everything.

Awesome spot, the hosts were so helpful in organising dinner bookings for us. The room was large so having a camp cot in the room was also no issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable and pleasant stay.

Enjoyed ourselves very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark D
Gesin met tieners

Lovely clean and very pleasant night's accommodation, very close to town.

Lovely clean and very pleasant night's accommodation, very close to town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en ruim. Aandag aan detail.

Aanbeveelbaar as oornagakkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique V
Gesin met klein kinders

Luxury accommodation in a beautiful setting.

The Loft suite is beautifully set up and is a spacious unit for a family stay. The jungle gym and garden was a great bonus for our young daughter while we enjoyed the comforts of a luxury hotel suite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

This must be the place to stay when visiting Dullstroom.

If you are looking for luxury and a place close to walking distance from anything, this is really the place to stay. Look no further, because if you stay somewhere else you will regret it. Value for money and you feel like you have found a piece of heaven. We recommend that you choose Brown's for your stay in Dullies! The best place. We have stayed here now for our third time, and with our parents. Easy access to everything. Great place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, skoon en baie privaat.

Baie mooi verblyf. Luukse afwerkings en beddegoed - in eie klas. Luukse verblyf met die fyner detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Saam met vriende

If you are looking for luxury and a place close to walking distance from anything, this is really the place to stay. Look no further, because if you stay somewhere else you will regret it.

Value for money and you feel like you have found a piece of heaven. We recommend that you choose Brown's for your stay in Dullies! The best place. We have stayed here now for our third time, and with our parents. Easy access to everything. Great place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dorpie.

Ons was in die Garden Room wat oor 'n netjiese tuin uitkyk. Baie still omgewing met lieflike groot bome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet area for a good relaxation, Grant was very helpful with supper reservations.

Breakfast would be nice to have on the stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno R
Saam met vriende

Baie vriendelike personeel.

Plek skoon. Linne skoon. Loopafstand van dorp, maar ver genoeg van moontlike lawaai. Hoor geen verkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh S
Saam met vriende

Absolute luxury at an unbeatable price.

We loved our stay here! I can’t believe how much we were spoilt for the price we paid! Would definitely come back here one day.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut luuks teen 'n onverbeterlike prys.

Ons was mal oor ons verblyf hier! Ek kan nie glo hoeveel ons bederf is vir die prys wat ons betaal het nie! Sal beslis eendag terugkom hierheen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem in Dullstroom!

We would recommend to anyone and would stay there again. Thanks for a wonderful service. It is in a very good location, neat, luxurious accommodation and value for money!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Juweel in Dullstroom!

Ons sal aan enigiemand aanbeveel en weer daar gaan bly. Dankie vir 'n wonderlike diens. Dit is in 'n baie goeie ligging, netjiese, luukse verblyf en waarde vir geld!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matt V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Van die beste toegeruste gastehuise wat ons nog besoek het, veral ondervloerse verhitting en elektriese kombers in die winter was heerlik. Alles wat jy nodig het in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezil P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezil P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en luuks. Alles wat 'n mens nodig het. Parkering vir groot 4x4-voertuie bietjie moeilik.

Was baie verras oor hoe mooi en netjies alles is. Baie gerieflik en waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel. Buite swart trappe kort bietjie verf en parkering bietjie 'n probleem vir 4x4-voertuie indien daar meer as een 4x4-voertuie is. Pragtige plek om te bly, baie rustige omgewing. Werknemers baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam.

Die plek verdien sy gradering-sterre, want dit is ruim en alles is nuut en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en die plek is uiters netjies.

Kan dit vir enige persoon aanbeveel. Sal weer daar gaan bly. Dankie vir die wonderlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse, netjiese verblyf in die hartjie van Dullstroom.

Eenheid is baie luuks, netjies en bogemiddeld toegerus. Lekker speelplek vir kinders in die tuin, terwyl ouers onder sambrele kan ontspan, terwyl hulle gebruik maak van ingeboude gasbraai. Ons kontakpersoon was Dumisani - hy sal met gemak in enige PR-pos gemaklik wees - baie vriendelik, professioneel en hulpvaardig. Maar ek het die metaaltrappe wat ons moes gebruik om toegang tot die eenheid te verkry, uiters ongemaklik gevind. Na my beskeie mening moet Browns voornemende gaste duidelik oor hierdie trappe waarsku - met my knieprobleem was dit vir my elke keer 'n marteling om van hierdie trappe gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf!

Baie goeie ligging, baie goeie en netjiese luukse bederf verblyf, waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Skoon, gerieflik en stylvol.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uit die boonste rakke, kan nie beter nie.

Van bespreking tot verblyf was perfek gewees, als wat hulle belowe het was net so en nog beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie V
Besigheidsreis

Baie netjies en ruim, heerlik geslaap.

Sal definitief weer hier oorbly en definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge is ootref!

Baie dankie vir gasvrye en vriendelike ontvangs, kwaliteit fasiliteit en deurgaans kwaliteit diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, tuis, warm en luuks.

Dumisani was baie vriendelik en behulpsaam, plekkie was baie netjies, skoon en luuks. Sal definitief weer daar bly en vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very luxurious, but at the same time very homely.

We enjoyed the location, as it is close enough to all the attractions, yet far enough to enjoy the tranquil environment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie luukse, maar terselfdertyd ook huislik.

Ons het die ligging geniet, dit naby al die besienswaardighede, tog ver genoeg om die rustige omgewing te geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Ons het elke oomblik geniet, vanaf die oomblik toe Dumisani ons ontmoet het en ons die volgende oggend vertrek het. Dit was heerlik warm met die ondervloer-verhitting. Die Nespresso-koffie was ‘n groot bonus. Ons kon geen fout vind nie. Sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en sal beslis aanbeveel.

Ons het ons verblyf baie geniet. Netjiese plek, sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margeaux S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margeaux S
Gesin met klein kinders

Luukse en gerieflike verblyf! Kan beslis aanbeveel.

Ons het die The Loft eenheid bespreek vir een nag en het heerlik gebly. Die eenheid is gesellig, gerieflik, stylvol en baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het beslis waarde vir geld gekry, die diens was voortreflik en ons sal weer na Browns terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf, moeite aan detail.

Enige iemand kan Brown’s met ‘n geruste hart bespreek. Uiters gerieflik toegerus. Kliëntediens is fantasties. Die dorp se krag was af die aand toe ons daar oorslaap en Dumisane het dadelik gebel en laat weet hy is op pad om die generator te kom aanskakel. Ons sal vir seker weer daar oorslaap met ‘n besoek aan Dullstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The name states it all: luxury.

The name states it all: luxury. If that is what you want then this is the place. A little bit on the expensive side but taking into consideration all the little things that the team do to make your stay memorable in the end it was well worth it. Thank you to Grant and Dumisane and the team, will be back someday to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse uitspan ná 'n lang dag op die pad.

Die gastehuis was 'n heerlike verrassing. Dit begin met 'n hartlike ontvangs deur Dumisani wat ons op 'n begeleide toer deur die suite geneem het en seker gemaak het ons is ingelig, tevrede en gelukkig. Die suite is uitstekend en luuks toegerus met alles wat nodig is. Dis so lekker om Nespresso-koffie te kry, en nie poeierkoffie nie, en om gerieflike sitplek te hê om dit te drink. Dis die dikste, weelderigste handdoeke wat ons in 'n lang tyd gesien het. Ons kom enige tyd weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P
Enkelreisiger

Die verblyf was pragtig en baie gemaklik, alles wat nodig was, was daar.

Almal wat daar werk is ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, stylvol en gerieflik.

Van bespreking tot uitklok was alles perfek. 'n Fantastiese plek om te bly. Ons het regtig gevoel ons is bederf die naweek. Perfek vir 'n paartjie en ideaal vir 'n groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renske B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renske B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top verblyf in Dullstroom! Kan dit beslis aanbeveel!

The Browns' Luxury Guest Suites is 'n luukse gastehuis met 'n skoon en rustige atmosfeer. Die gasheer het 'n paar dae voor ons wegbreek met ons bevestig dat hulle ons verwag. Hy het ook seker gemaak ons weet hoe om by die gastehuis uit te kom. Hy is entoesiasties oor sy werk en baie vriendelik. Die hoofslaapkamer was uiters netjies en verwelkomend. Die kamer is ruim met 'n leefarea, 'n groot aantrekkamer, 'n badkamer met 'n bad en dubbel stort. Daar is WiFi, maar dit kom ongelukkig teen 'n addisionele koste. Dit sou vir ons beter gewees het om 'n klein bietjie meer vir die verblyf te betaal en wifi is ingesluit by die prys. Ek kan die gastehuis beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna Petronelle Hannelie O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Petronelle Hannelie O
Gesin met tieners

First class. Everything you need in a romantic beautiful suite.

Lovely for families or just a single person to get away. Luxury and lush in every way. Just remember the Garden Cottage taps works the other way around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Enkelreisiger

Pragtige plek, uitstekende ontvangs.

Ek sal The Browns definitief aanbeveel as die plek om te bly in Dullstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die Brown's is 'n luukse en wel bedinkte gastehuis. 'n Wonderlike wegbreek, waar mens kan rus en ontspan in 'n warm, ruim, goed beligte, skoon en netjiese loft (sluit ruim kamers, volledige badkamer en sitkamer in) en is stapafstand van die hoofstraat van Dullstroom. Die koffiekroegie in die loft sorg vir lekker Nespresso-koffie, warm sjokolade, tee en sjerrie. Asook lekker bederfies soos koekies en sjokolades.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Browns' - Luxury Suites se terugvoer

Goeiedag Angelique,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit om jul weer binnekort te verwelkom!

Beste groete,
Die Browns' Span

The Browns' - Luxury Suites
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 279, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABhTFSBbAfL2N1FosbBF4c6CvGmiTVfsADnK7SAswxsqUzaTGWm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 279 Blue Crane Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.413969638212 30.107260728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem