The Bucket List

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Bucket List is in die hartjie van Dullstroom geleë. Dit stapafstand vanaf die dorp se hoofstraat met verskeie winkels, restaurante en kroeë.

Verblyf word in 3 selfsorgkothuis gebied wat elk ’n privaat ingang het. Kothuis 3 en 4 het tussendeure sodat hulle saam of apart bespreek kan word.

Elke kothuis het draagbare braaigeriewe en is in ’n pragtige tuin geleë. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Die Highlands Gholfbaan is slegs 10 km van die instansie af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Bucket List gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za