LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bucket List | LekkeSlaap
+19

The Bucket List

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir The Bucket List
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Stefano B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefano B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was exceptional.

Our stay was very comfortable and exactly what we were looking for in a weekend trip. The room is kitted out with all that is needed. Very clean with all the comforts.

Mari T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari T
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly, baie skoon en netjies.

Ons het die twee eenhede langs mekaar met vriende gedeel. Dit was baie gerieflik en sosiaal, maar ook privaat. Ons kon lekker braai en daar was sekere DStv-kanale. Ons kon dorp toe stap. Die beddens was ook baie gerieflik. Ek sou dit regtig aanbeveel as iemand in die dorp wil bly.

Marlize R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marlize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Eenheid 3 se slaapkamer kyk op die pad uit en bied minimum privaatheid. Kan elke geluid van eenheid 2 hoor (grens aanmekaar). Geen braai-area. Ons moes in die plantbedding braai. Daar is gesê die eenheid word daagliks gediens (tussen 9h30 en 14h00) wat nie die geval was nie. Koud en onpersoonlik.

Doks V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Doks V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies - slaap heerlik.

Twee aspekte hinder: Die toilet is direk in sig van die bed - 3 meter weg. Dit pla as iemand in die nag opstaan om toilet toe te gaan en daar is nie 'n deur wat privaatheid verleen nie. 'n Skuifdeur wat dig sluit sal baie help. Die veiligheidslig aan die buitekant het met die reën 'n kortsluiting gekry en heelnag geflikker. Die hortjies voor die badkamervenster sluit nie dig genoeg om die flikkerlig uit te hou nie en dit was steurend. Die tweede nag het die lig heeltemal geblaas.

Mari P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Casper B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en die rustigheid het ons geniet.

Sien sterre.

The Bucket List's terugvoer

Kom kuier gou weer vir ons. Groete.

The Bucket List
Danie B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Bucket List is netjies en skoon, in stil straat loopafstand vanaf besigheidsentrum.

Akkommodasie was gerieflik en netjies. Al die nodige items vir lekker verblyf is verskaf en in goeie werkende toestand. Sal definitief weer daar bespreek. Eenhede 2 en 3 is aanmekaar met skeidingsdeur. dit maak dit gemaklik as altwee bespreek word, dan kan middeldeur oopgemaak word.

Mariaan S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n swak keuse.

Die vloer is baie glad, ons het baie gegly. As jy kos inkopies gedoen het, was daar geen kas om dit in weg te pak nie. Alles moes maar op die grond staan of op die tafel. 'n Kassie waarin jy dit kon wegpak sou baie gehelp het. Ons het nie baie privaat gevoel nie omdat die mure tussen nommer 2 en 3 baie dun is. As die ander gaste praat, kon ek hul gesprek volg so ook as hulle tande gaan borsel. Jy hoor alles. Die plekkie was netjies asook die tuin. Yskas, breekgoed en linne - geen probleem met dit gehad nie.

Simonetta G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonetta G
Saam met vriende

Great new space, well equipped units.

Close to central Dullstroom. No nice view but fitted our needs perfectly as 3 couples.

Marilette K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marilette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly maar dis ongelukkig baie raserig.

Ons het lekker gebly maar dis ongelukkig baie raserig. Nie geskik vir as jy bietjie wil wegbreek vir 'n bietjie rus en stilte nie of ook nie as jy 'n ligte slaper is nie.

Rene V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Alles wat nodig is en nog meer is daar.

Sal definitief weer besoek.

Scholtz L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Scholtz L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Deur tussen eenhede sonder sleutel en heel naweek ongessluit. Kragproppe lang bed vir bedlampies en elektriese komberse buite werking. Koffie substandaard en geen rooibos tee en die wat ek self gekoop het, het verdwyn na die plek gediens is die Saterdag.

Peps P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peps P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en het alle benodigdhede vir reisigers.

Goed geleë. Netjies en privaat vir 4 gaste in die 2 kamer deel.

Johan H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gekuier. Sal weer bespreek

Yolandi V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Elsie, die bestuurder was baie professioneel en ons het ons verblyf baie geniet.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-straat 323, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4L3aMRXxUAppbyQQ5fzsi5h6zOEN1963otrj2xaOpWBNL7KEXp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 323 Ingwenya Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.41566 30.102371
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!