We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by The Buddha Garden | LekkeSlaap
+57

The Buddha Garden

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir The Buddha Garden
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Granville M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granville M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie leker gebly by The Buddha Garden, gasvryheid was 100%.

Sal definitief weer daar gaan bly.

Janine J - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, my stay was fantastic.

Will definitely tell my friends and will definitely make another book there, 20 stars.

Andrea K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek sal the The Buddha Garden vir enige iemand aanbeveel.

The Buddha Garden se terugvoer

Baie dankie.

The Buddha Garden
Alana-lee S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana-lee S
Saam met vriende

Great location

We really enjoyed our stay. The host was really helpful. Would totally recommend.

The Buddha Garden se terugvoer

Thank you. Hope to see you soon.

The Buddha Garden
Renee F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely.

Fabulous, peaceful, friendly host.

Brittney B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brittney B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really amazing!

The host is extremely kind. One of the best places I've ever visited. Will definitely go back.

Lucille C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was the best as usual.

We had an amazing time. Could use the pool and it's near to the beach as well. Our 3rd time by Buddha and each and every time we have a stunning time.

The Buddha Garden se terugvoer

Hi Lucille,

Thank you for this great review. We happy if our guests are happy.

See you soon.

Regards,
Albert

The Buddha Garden
Everton V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Everton V
Enkelreisiger

I went with my girlfriend.

We really enjoyed our stay. They really offer more then what is expected. We were genuinely very happy. Love the garden look. We will definitely be back in October 2021. That's a promise.

Lucille C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Came back for the second time and it was just as awesome as the first time.

Albert is the nicest host. We had such a lovely time and the place is so peaceful.

The Buddha Garden se terugvoer

Thank you, Lucille! Hope to see you soon.

The Buddha Garden
Melicia S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melicia S
Saam met vriende

Die beste kuier.

Ek sal The Buddha Garden enige tyd vir mense aanbeveel. Alles was perfek en ek sal enige tyd weer The Buddha Garden besoek. Verskriklike mooi plek.

Kim M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, relaxing and peaceful.

Albert was an amazing host he is awesome and I'm definitely making a return soon.

The Buddha Garden se terugvoer

Thank you so much.

The Buddha Garden
Yusrah L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yusrah L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay.

Location is convenient and safe. Host was very friendly and accommodating.

The Buddha Garden se terugvoer

Thank you. Hope to see you again.

The Buddha Garden
Lucille C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille C

Awesome.

Was the best thing ever.

Lizette S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Dit was fantasties!

Die eienaar se gasvryheid is uitstaande. Dis baie netjies, gerieflik en lekker sentraal geleë. Die plek is baie mooi, rustig en veilig. Kom kyk beslis!

The Buddha Garden se terugvoer

Baie dankie. Geniet u dag.

The Buddha Garden
Mary-ann B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was tops. Die eienaar laat jou rêrig tuis voel en als is daar.

Ons kan die plek rêrig aanbeveel. Home away from home.

The Buddha Garden se terugvoer

Baie dankie.

The Buddha Garden
Pieter V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay.

Liked the central location, nearby shops, secure off street parking, WiFi, Netflix.

The Buddha Garden se terugvoer

Thank you so much.

The Buddha Garden
Chante B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B

Dit is soos jou home away from home. Baie rustige gevoel.

Baie mooi, netjies en veilige plek. Baie vriendelike mense. Ons was 'n groep van 8 dames wat ons werk se jaareindfunksie gehou het. Ons het dit baie geniet by The Buddha Garden, sal enige tyd weer gaan.

Robyn M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede met die diens en ek sal beslis teruggaan.

Fantastiese wegbreek vir rustigheid, vriendelike gashere en super netjies.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We were very satisfied with the service and I will definitely be going back.

Awesome getaway for peace and quiet, friendly hosts and super neat and tidy.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Llewellyn S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Albert, jy is 'n ster. Wow, die ontvangs was fantasies. Die ekstra wat jy gedoen het om ons verblyf gemaklik en tuis te maak. Baie dankie, ons kom terug.

Asemrowende ontspanning.

William C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
William C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Was baie goed ontvang. Daar was veilige parkering. Net WiFi het nie so lekker gewerk nie.

Simon G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon G
Besigheidsreis

Gerieflik.

Goed ingerigte opset. Naby Century City vir besigheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable.

Well appointed setup. Close to Century City for business.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Linda D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n diep rustige uitspanplekkie binne loopafsand van die see.

Hierdie plekkie is 'n regte paradys. Dit is loopafstand van die strand, maar tog ook baie rustig en stil. Vir dié wat nie strand toe wil gaan nie, is daar 'n swembad om in te baljaar. Die ontvangs was vriendelik en die eienaars het gedurig met ons kontak gehou om seker te maak ons is gelukkig. Die plek is fantasties toegerus met alles wat jy nodig kan hê om jou vakansie gerieflik te maak. Daar is 'n gemeenskaplike lapa waar heerlik gekuier en gespeel kan word. Hierdie plek word hoogs aanbeveel. Ons sien hulle weer volgende jaar!

The Buddha Garden se terugvoer

Hi Linda

Baie dankie vir die terugvoer., dit word waardeer!

Lekker naweek vir julle.

Groete,
Dine en Albert

The Buddha Garden
Surina D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, mense is vriendelik en kamers is mooi skoon.

Het baie lekker daar gebly, lekker naby aan Kaapstad self. Die eienaars is ook vriendelike en behulpsaam. Baie dankie.

The Buddha Garden se terugvoer

Hi Surina

Hoop dit gaan goed met julle.

Baie dankie, ons waardeer dit.

Groete

Dino en Albert

The Buddha Garden
Lucia L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best place to be.

From the moment we checked in everything was just perfect, Dino and Albert were great hosts.

The Buddha Garden se terugvoer

Hi Lucia

Than you so much.

Regards,

Dino

The Buddha Garden
Denise V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V
Besigheidsreis

Home away from home.

The units are comfortable with all the necessities. The owners are extremely hospitable, they go out of there way to make your stay enjoyable and comfortable. Easy access to the main roads. Would definitely recommend the Buddha Garden.

The Buddha Garden se terugvoer

Thank you.
Regards,

Dino

The Buddha Garden
Rene W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene W
Saam met vriende

Nice.

Great plek, vriendelike gasheer, nice braai (hout of gas), area met swembad, genoeg parkeerplek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice.

Great place, friendly hosts, nice braai (wood or gas), area with pool, ample parking space.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Buddha Garden se terugvoer

Thank you so much.

The Buddha Garden
Reinardt Johan T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinardt Johan T
Enkelreisiger

Rustig en skoon.

My pa van 78 jaar het hier tuis gegaan. Eienaars baie gaaf en uit hul pad gegaan om hulp te verleen.

The Buddha Garden se terugvoer

Baie dankie

The Buddha Garden
Leon C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Enkelreisiger

Ek het geen klagtes nie. Alles was baie lekker.

Baie netjies, vriendelik behandel en goed geleë. Ek kan The Buddha Garden met 'n geruste hart aanbeveel.

The Buddha Garden se terugvoer

Baie dankie Phillip.

The Buddha Garden
Alex C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful hidden little gem close located close to everything.

Upon arrival I was received by a very warm and friendly host. I received a tasty home cooked meal with a bottle of wine. The room was very neat and clean and had everything I needed. They are located very centrally and close to anywhere you might need to visit. Thank you very much for accommodating my wife and I for the weekend, we will most definitely see you again! The Buddah Garden is a real gem!

The Buddha Garden se terugvoer

Thank you so much. Much appreciated.

Regards

Dino

The Buddha Garden
Rj M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rj M
Besigheidsreis

Baie klein maar alles wat nodig is

Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Het lekker gebly, naby alles in Kaapstad.

Richart V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant for a quick getaway.

We were very well received. Coming from the airport later in the evening was also pleasantly accommodated, and dinner was provided to treat us. The room was clean and neat, with chocolates and rusks, and everything you need. Expectations were exceeded. It was safe and comfortable and also well located. The parking is limited but if one is flexible then it shouldn't be a problem. We did not use all the facilities that were available, and we are sure one may even have a better time if this was taken advantage of. Great for short and long stays.

Charmaine R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R

Absoluut awesome!

Ons het heerlik gebly by Buddha! Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal weer gaan.

The Buddha Garden se terugvoer

Baie dankie Tilla . Groete, Dino & Albert

The Buddha Garden
Schalk V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Lekker lekker!

Ek sal die plek aanbeveel aan enige iemand wat die Kaap wil besoek. Vriendelike mense wat altyd gewillig is om te help en regtig uit hulle pad gaan om seker te maak jou verblyf is aangenaam. Dino en Albert, hou so aan.

The Buddha Garden se terugvoer

Baie dankie en hoop om julle weer in die Kaap te sien

The Buddha Garden
Pieter B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, een van ons lekkerste blyplekke ooit!

Eienaars het uit hul pad gegaan om seker te maak daar is geen tekorte nie. Sal vir enige iemand aanbeveel.

The Buddha Garden se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit!

The Buddha Garden
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort-weg 5, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYWY4ZDQ4LTZhMmUtNGU5NC04Y2NiLTI0N2JkZDEyMmQ0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 5 Beaufort Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.89108 18.49229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem