by The Buddha Garden | LekkeSlaap
+57

The Buddha Garden

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2022 tot 15 Des 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort-weg 5, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Buddha Garden bied selfsorgverblyf in 4 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied en in 'n rustige tuin met 'n gemeenskaplike swembad geleë is.

Elke eenheid het ’n kombuisie en ’n en suite-badkamer met ’n stort, sowel as ’n TV met Netflix en gratis WiFi in oop areas. Daar is veilige parkeerplek met afstandbeheerde toegang.

Dit bied maklike toegang tot die Kaapse middestad, V&A Waterfront, Century City, Canal Walk, Milnerton se strandmeer, strandfront en die gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir The Buddha Garden
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Beaufort-weg 5, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Buddha Garden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort-weg 5, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYWY4ZDQ4LTZhMmUtNGU5NC04Y2NiLTI0N2JkZDEyMmQ0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 5 Beaufort Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.89108 18.49229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem