The Bush Hut
Opsomming van Resensie
Jonathan W - Jan 2022
Gemiddeld
Privaat, veilig en rustig.
Lees meerThe Bush Hut se terugvoer
Hi Jonathan,
So bly ek kon van hulp wees en dat alles mooi uitgewerk het. Kom kuier gerus weer. Bosveldgroete, Engela, The Bush Hut
Yolandi B - Okt 2021
Gemiddeld
Baie lekker, maar te kort.
The Bush Hut se terugvoer
Baie dankie Yolandi, bly julle het dit geniet, kom kuier gou weer!
Trudie P - Sep 2021
Gemiddeld
Love the silence, and privacy, the game was awesome. Will definitely visit again.
The Bush Hut se terugvoer
Hi Trudie, only a pleasure. Delighted that you enjoyed it and had a great time, do visit again!
Karin B - Apr 2021
Gemiddeld
'n Aangename, pragtige en netjiese plek.
The Bush Hut se terugvoer
Baie dankie Karin, dit was ‘n plesier, so bly julle het julle kuier in die bos geniet, lekker dag vir julle.
Elize O - Feb 2021
Gemiddeld
Veels te kort.
Lees meerThe Bush Hut se terugvoer
Hello Elize,
So bly julle het die wegbreek in die bos geniet, Julle was wonderlike gaste, dankie dat julle die Bush Hut so netjies agtergelaat het, dit was amper asof julle nie daar was nie! Kom kuier gerus weer!
Wendy S - Nov 2020
Gemiddeld
Will definitely stay there again.
The Bush Hut se terugvoer
Thank you Wendy, it is much appreciated. You are welcome to visit again, anytime.
Anton V - Okt 2020
Gemiddeld
'n Baie lekker en rustige wegbreek.
The Bush Hut se terugvoer
Baie dankie Anton, bly julle het baie besoekers gehad. Kom kuier gerus weer.
Wayne W - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly daar, vlakvarke, nagapies, eekorings, Inyalas, Grys Duiker, en klomp voel soorte by eenheid kom kuier.
The Bush Hut se terugvoer
Baie dankie Wayne, so bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.
Zelma E - Okt 2020
Gemiddeld
Hoe lekker is dit nie om terugvoering te gee oor die lieflike Bush Hut nie!
Lees meerThe Bush Hut se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. So bly julle het die geniet, kom kuier gou weer.
Wilma V - Sep 2020
Gemiddeld
Pragtige plekkie in die bos.
Jurie O - Sep 2020
Gemiddeld
Baie rustig en bekostigbaar.
The Bush Hut se terugvoer
Baie dankie Jurie, ek is bly julle het lekker gekuier. Julle is baie welkom om weer te draai in die somer.
Dirk H - Sep 2020
Gemiddeld
Baie aangename ervaring.
The Bush Hut se terugvoer
Baie dankie! So bly julle het dit geniet!
Sien uit na julle volgende besoek aan Hoedspruit!
Melane V - Aug 2020
Gemiddeld
Heerlik gerus.
The Bush Hut se terugvoer
Hello Melanie
Groot plesier, So bly die kinders het die wegbreek geniet.
Lekker naweek vir julle
Engela
Sebastiaan V - Aug 2020
Gemiddeld
Wonderlike wegbreek vir goeie sielsmedisyne.
Lees meerThe Bush Hut se terugvoer
Baie dankie Sebastiaan, waardeer, sien uit na julle volgende besoek!
Vriendelike bosgroete
Mev Yvonne S - Des 2019
Gemiddeld
Vlakvark Prethuisie.
Lees meerDiv D - Okt 2019
Gemiddeld
Skoon en netjiese selfsorg-eenheid.
The Bush Hut se terugvoer
Hallo Div
Dankie vir jou positiewe terugvoer oor jou verblyf, ons waardeer dit.
Ek is so jammer om te hoor dat jy ongemaklik was om te braai, jy moes my laat weet het sodat ek jou kon gerus stel. Die skoorsteen is lank genoeg, in 14 jaar het, nie die eenheid of enige van die ander eenhede wat dieselfde ontwerp deel, al 'n probleem gehad nie. As die wind sterk waai is dit nie die aangewese ding om in die bos te braai nie, dan mag niemand braai nie. Mooi bly en 'n lekker week verder vir jou. Groetnis uit die bos, Engela.
Hanlu V - Okt 2019
Gemiddeld
Lieflike boservaring!
The Bush Hut se terugvoer
Baie dankie! So bly julle het lekker gekuier en dit geniet, tot weersiens! Groetnis uit sonnige Hordspruit,
Engela,
The Bush Hut
Kobus P - Okt 2019
Gemiddeld
In die bos op sy beste!
The Bush Hut se terugvoer
Baie dankie, Kobus. Ons is so bly om te sien dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer.
Lekker naweek vir julle,
Groete
Engela
Nadine D - Aug 2019
Gemiddeld
Die foto's is nie naastenby 'n goeie prentjie van hoe lekker en mooi die plek is nie! Ons het só lekker gebly al was dit net een aand.
The Bush Hut se terugvoer
Baie dankie Nadine, ons waardeer jou terugvoer opreg!
Lekker dag vir jou en groetnis uit sonnige 'n Hoedspruit.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rotsvyweg 552, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom