Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bush Hut

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir The Bush Hut
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tilana H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige bosveld wegbreek.

Die snoesige boshuis was perfek vir 'n rustige wegbreek - net wat ons nodig gehad het. Dankie dat ons bietjie later kon uitboek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Gesin met tieners

Ons het heerlik by The Bush Hut gebly, wat aan al ons verwagtinge voldoen het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne H
Gesin met tieners

Kort maar net wat nodig was.

Ons het die huisie meer net vir 'n slaapplek gebruik tydens 'n kort naweek na Hoedspruit, maar kan dit beslis aanbeveel. Die nagapies se vroegoggend-besoek, soos die son opkom en hulle oppad bed toe is, was werklik besonders vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie B
Gesin met tieners

A wonderful stay apart from the weather.

Perhaps a few more lamps with all the loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Baie dankie Margie, bly julle het dit geniet. Jammer vir die weer, dit het vir ons ook gevoel of ons in ‘n ander provinsie is. Dankie vir die voorstel, jammer, ek moet dit meer duidelik maak in die skrywe oor beurtkrag dat al die lampe in die huis se gloeilampe van die herlaaibare tipe is en sal werk as mens dit aansit. As dit af is sal dit nie outomaties aanskakel nie, so jammer daaroor.

The Bush Hut
Riana P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana P
Gesin met tieners

Mooi huisie in die bos.

Dis 'n klein reservaat met 'n paar wilde diere in. Eekhorings, vlakvarke, sebras, blouwildebeeste, apies, kameelperde, baie bokkies, akkedisse, likkewane, klomp voëls en vreeslike slange. Die spoedgrens is 40km/uur op die teerpad. As jy te vinnig ry, kry jy 'n onnodige groot boete. 'n Waarskuwing vir mense wat daar wil kom bly. Dit was lekker om die diere te sien daar rondbeweeg. Ons het lekker in die huisie gebly. Baie ekstra goedjies wat ander plekke nie voorsien nie, soos Doom, vuurhoutjies, badseep, noodligte. Daar was vir ons elk 'n choccie en melk in die yskas. Dit was baie bedagsaam gewees. Die weer was heerlik en ons het lekker in die splash pool afgekoel. Die wifi is uitstekend. Werk selfs as die krag af is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Dankie Henk en Riana. Bly julle het julle blaaskans geniet.

The Bush Hut
Marthie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B
Saam met vriende

Netjies, skoon en volledig toegerus. Puik.

Pragtig, netjies, skoon en volledig toegerus met bederfies in die yskas soos sjokolade, melkies, koffie, tee en suiker. Wonderlik rustig. Vriendelike gasvrou Engela! Alles was vooraf gereël en in die plek bv. toegang met spesiale kode. Kaart van area in die Wildlife Estate, voëlboeke en bordspeletjies. Die verblyf was heerlik en die buitestort was almal se gunsteling. Sal enige tyd terugkom en vir almal aanbeveel. Dankie Engela.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Hello Marthie, so bly julle het lekker gekuier. Groetnis uit die bos, Engela

The Bush Hut
Jonathan W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Gesin met klein kinders

Privaat, veilig en rustig.

Die plek is regtig baie goed uitgerus met alles en meer wat mens sal benodig. Ideaal vir n gesin van 4 met jong kinders. Die Wi-Fi is vinnig en hou die kinders besig saans. Daar is ook 'n klomp bordspeletjies en boeke om te geniet. Engela het letterlik uit haar pad gegaan om ons by te staan toe ons kar 40 km uit Hoedspruit op die dag toe ons vertrek gebreek het. Sy het gereël dat iemand ons kom oplaai toe die versekering die kar kom haal het en het vir ons nog 'n aand laat oorslaap. Ons was regtig langs die pad gestrand en te danke aan haar is my gesin veilig. Ek sal beslis weer die plek besoek en beveel die beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Hi Jonathan,
So bly ek kon van hulp wees en dat alles mooi uitgewerk het. Kom kuier gerus weer. Bosveldgroete, Engela, The Bush Hut

The Bush Hut
Yolandi B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Gesin met klein kinders

Baie lekker, maar te kort.

Pragtige plek, skoon en netjies en Engela is baie behulpsaam. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Baie dankie Yolandi, bly julle het dit geniet, kom kuier gou weer!

The Bush Hut
Trudie P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love the silence, and privacy, the game was awesome. Will definitely visit again.

Wonderful, awesome bosveld feeling. Shower outside was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Hi Trudie, only a pleasure. Delighted that you enjoyed it and had a great time, do visit again!

The Bush Hut
Karin B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename, pragtige en netjiese plek.

Ons het die kuier baie geniet. Dis 'n baie oulike plek, wat fantasties toegerus is. Daar is baie plek vir stap in die estate self. Die veiligheid is werklik goed. Die buitestort was uiters uniek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Baie dankie Karin, dit was ‘n plesier, so bly julle het julle kuier in die bos geniet, lekker dag vir julle.

The Bush Hut
Elize O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veels te kort.

My enigste verwyt, ons verblyf was te kort. Ons is verlief op hierdie plekkie en het vreeslik lekker gebly. Die eenheid is perfek toegerus en volgende maal gaan ek beslis minder goed inpak want hulle voorsien regtig meer as verwag. Ek wens ek kon 'n maand lank wegbreek hierheen. Engela se diens was ook uitmuntend: iemand het die haardroër verwyder en Engela het dieselfde dag nog 'n nuwe een kom aflewer. Die plek was skoon en netjies, alles in werkende toestand en die kontaklose inboek sonder enige probleme. Voorwaar elke sent die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Hello Elize,
So bly julle het die wegbreek in die bos geniet, Julle was wonderlike gaste, dankie dat julle die Bush Hut so netjies agtergelaat het, dit was amper asof julle nie daar was nie! Kom kuier gerus weer!

The Bush Hut
Wendy S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met vriende

Will definitely stay there again.

Everything you need, well equipped and clean. Home away from home. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Thank you Wendy, it is much appreciated. You are welcome to visit again, anytime.

The Bush Hut
Anton V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker en rustige wegbreek.

Ons was aangenaam verras met die reelings van Engela, veral die feit dat ons voortydig ingelig is dat die eenheid voor die tyd gereed was. Die eenheid was baie netjies, skoon en gerieflik. 'n Mens voel veilig in die estate, en die feit dat die eenheid so na aan alles gelee is, maak dit ideaal. En laastens, die diere besoekers is spesiaal. Dankie vir 'n baie lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Baie dankie Anton, bly julle het baie besoekers gehad. Kom kuier gerus weer.

The Bush Hut
Wayne W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly daar, vlakvarke, nagapies, eekorings, Inyalas, Grys Duiker, en klomp voel soorte by eenheid kom kuier.

Baie goeie diens en terugvoer van eienaars af. Engela was baie vriendelik. Goed toegeruste chalet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Baie dankie Wayne, so bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.

The Bush Hut
Wilma V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie in die bos.

Ons het die Bush Hut vreeslik geniet. Die eenheid het alles en meer in wat mens sal benodig. Als was so netjies, die bosveld was pragtig met nagapies, voëls, vlakvarke, sebras ens. wat kom groet het. Ons kinders het die swembad ook baie geniet. Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelma E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoe lekker is dit nie om terugvoering te gee oor die lieflike Bush Hut nie!

Vroeg die oggend wat ons moes inklok het Engela geskakel en volledige aanwysings, sleutel relings asook WiFi password ens deurgegee op WhatsApp. Verder het sy dadelik laat weet toe die eenheid gereed was en ons kon toe al 12 uur inklok aangesien ons vroeër al in Hoedspruit aangekom het. Die eenheid was kraakskoon en netjies met baie ekstras soos: sanitizer, skuimbad, heerlike vars diffusers, shampoo ens. Ons het sommer bederf en spesiaal gevoel! Die veiligheid is puik en met al ons diere besoekers het ons 'n onvergeetlike tydjie by die Bush Hut gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. So bly julle het die geniet, kom kuier gou weer.

The Bush Hut
Dirk H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring.

Die ligging van die Bush Hut binne die eco estate is uitstekend. Die geriewe is baie goed en die rustigheid van die omgewing verkwikkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Baie dankie! So bly julle het dit geniet!
Sien uit na julle volgende besoek aan Hoedspruit!

The Bush Hut
Melané V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus.

Pragtige omgewing met wilde diere reg rondom jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Hello Melanie
Groot plesier, So bly die kinders het die wegbreek geniet.
Lekker naweek vir julle
Engela

The Bush Hut
Jurie O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie O
Saam met vriende

Baie rustig en bekostigbaar.

Baie goed geleë vir besoeke in en om die Kruger. Baie rustig, bekostigbaar en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Baie dankie Jurie, ek is bly julle het lekker gekuier. Julle is baie welkom om weer te draai in die somer.

The Bush Hut
Sebastiaan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastiaan V
Gesin met klein kinders

Wonderlike wegbreek vir goeie sielsmedisyne.

The Bush Hut was fantasties. Die huisie is goed toegerus, dit is privaat, dit is netjies en gewoon net 'n lekker plek om in te bly. Toegang was maklik in die Wildlife Estate en dit is super veilig. Die diere kom kuier gereeld in die tuin. Ons kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel. Engela het alles puik gereël en dit was vir ons 'n baie goeie ervaring. Sien julle sommer gou weer as ons Hoedspruit se kant toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Baie dankie Sebastiaan, waardeer, sien uit na julle volgende besoek!
Vriendelike bosgroete

The Bush Hut
Mev Yvonne S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mev Yvonne S
Saam met vriende

Vlakvark Prethuisie.

Oulike oornaghuis. Baie goed toegerus, maar klein bietjie vuil hier en daar. Hier kort net 'n groot blik beskuit vir die gereelde vlakvarke wat elke dag kom kuier - dis vet pret. Oppas hulle kan byt. Hou hande weg en bly op die stoep. Nagelang van ons land se Eskom probleme kan oornagplekkies asseblief mini gasstofies in die kombuis sit. Dankie vir die solar liggie ─ dit werk oulik. Dankie aan die eienaar van die huisie vir die gebruik daarvan - ek sal baie beslis weer die huisie bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Div D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div D
Besigheidsreis

Skoon en netjiese selfsorg-eenheid.

The Bush Hut is 'n skoon en netjiese selfsorg-huis wat aan al my verwagtinge voldoen het. Ek was wel ietwat ongerieflik om die braai te gebruik omdat die skoorsteen se bo-punt minder as 1 meter van die grasdak is en dit 'n brandgevaar inhou. Moontlik kan die eienaar oorweeg om die skoorsteen van die braai op te bou tot bo die vlak van die grasdak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Hallo Div
Dankie vir jou positiewe terugvoer oor jou verblyf, ons waardeer dit.
Ek is so jammer om te hoor dat jy ongemaklik was om te braai, jy moes my laat weet het sodat ek jou kon gerus stel. Die skoorsteen is lank genoeg, in 14 jaar het, nie die eenheid of enige van die ander eenhede wat dieselfde ontwerp deel, al 'n probleem gehad nie. As die wind sterk waai is dit nie die aangewese ding om in die bos te braai nie, dan mag niemand braai nie. Mooi bly en 'n lekker week verder vir jou. Groetnis uit die bos, Engela.

The Bush Hut
Hanlu V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlu V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike boservaring!

Skoon en netjiese verblyf. Wonderlik om in die bos wakker te word en die vlakvarke voor die venster te sien. Sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Baie dankie! So bly julle het lekker gekuier en dit geniet, tot weersiens! Groetnis uit sonnige Hordspruit,
Engela,
The Bush Hut

The Bush Hut
Kobus P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Gesin met klein kinders

In die bos op sy beste!

Ons verblyf baie geniet! Pragtige plek met 'n buitestort. En groot bad. Kombuis goed toegerus. Lekker braai- en kuier-area. Aircon was verwelkomend, area baie warm. As jy van die bos hou, wild op jou stoep wil sien en goeie geriewe geniet met uitstekende diens, besoek die Bush Hut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Baie dankie, Kobus. Ons is so bly om te sien dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer.

Lekker naweek vir julle,

Groete
Engela

The Bush Hut
Nadine D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die foto's is nie naastenby 'n goeie prentjie van hoe lekker en mooi die plek is nie! Ons het só lekker gebly al was dit net een aand.

Skoon. Goeie diens. So mooi en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bush Hut se terugvoer

Baie dankie Nadine, ons waardeer jou terugvoer opreg!

Lekker dag vir jou en groetnis uit sonnige 'n Hoedspruit.

The Bush Hut
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvyweg 552, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59157e99e3dec28236ec560cfe381857ac417de0bd9d3d7ca45ecb4d70a075f196232225cfdbc603bff7ccd38fe594ac0f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 552 Rotsvy Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.34207 30.98388