LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bushbaby Inn | LekkeSlaap
+33

The Bushbaby Inn

Gastehuis
Luukse dubbelkamers
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en gratis koffie- en teeskinkbord. Ekstra beddegoed kan op versoek verskaf word vir 2 kindertjies. Die badkamers het elkeen 'n stort en/of 'n bad. Ons verwelkom ons gaste met 'n komplimentêre glasie port met aankoms en varsgebak in die kamers. Daar is gratis parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkamer
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer is ruim en het 2 enkelbeddens, 'n dagbed, en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi en DStv in. Die kombuisie het 'n standaard yskas, mikrogolf, induksieplaat, eetgerei en breekware in. Tee en koffie word voorsien. Daar is 'n privaat balkon met 'n Weber-braai en gratis parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse koninggrootte-kamers.
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamers het koninggrootte-beddens, en suite-badkamers en 'n aantrekkamers. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi, DStv, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ekstra beddegoed kan vir kinders voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbosrylaan 11, Lydiana, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwN2NhNGYzLTY2MjAtNGJmMi1iZmRjLTJiZDU4Mzk3NzA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 11 Suikerbos Drive Lydiana 0184 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.739432293477 28.289237576061
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!