LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bushbaby Inn | LekkeSlaap
+33

The Bushbaby Inn

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Bushbaby Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Inge D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D

Ons het baie lekker gebly, dit was fantasties!

Bushbaby Inn het uit hulle pad gegaan om ons familienaweek 'n sukses te maak. Die kamers is pragtig en ruim en ons het gehou daarvan dat elke kamer sy eie "tema" het. Die fasiliteite was fantasties, en ons het baie lekker onder die stoep sit en kuier en braai. Ons sal dit regtig aanbeveel.

The Bushbaby Inn's terugvoer

Beste Inge,

Baie dankie vir die komplimente, ons waardeer dit terdeë. Sal die familie nooit vergeet nie, dit was so lekker om saam met julle te kuier.

Alles van die beste.

Vriendelike groete,
Gerda en personeel

The Bushbaby Inn
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbosrylaan 11, Lydiana, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwN2NhNGYzLTY2MjAtNGJmMi1iZmRjLTJiZDU4Mzk3NzA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 11 Suikerbos Drive Lydiana 0184 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.739432293477 28.289237576061
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!