Bushmen Inn Premier Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bushmen Inn Premier Lodge bied gasteverblyf in Musina. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers en is naby die dorp se geriewe en winkels.

Die lodge bied verskeie kamers met lugversorging, dubbelbeddens en en suite-badkamers. Perkallinne word voorsien. Elke kamer het 'n TV sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n werkstasie en WiFi.

Daar is 'n gemeenskaplike lapa met 'n ingeboude braai, asook 'n klein konferensiesentrum en 'n swembad. Die perseel word met 'n elektriese heining en het 'n toegangsbeheerhek beveilig. Troeteldiere word nie toegelaat nie en rook is verbode.

Die lodge is net 2,2 km vanaf Messina Gholfbaan, 72,4 km vanaf Mapungubwe Nasionale Park en 134 km vanaf die Krugerwildtuin se Pafuri-hek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bushmen Inn Premier Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za