The Cabin @103
Opsomming van Resensie
Hugo V - Des 2020
Gemiddeld
Vriendelik, privaat, rustig.
Lynn M - Nov 2020
Gemiddeld
We have thoroughly enjoyed this, all too brief, interlude at the sea.
The Cabin @103's terugvoer
Dear Lynn
Thank you so much for taking the time to write a review, our success or otherwise depends largely on feedback from our guests. It was indeed a pleasure hosting you and are so happy to hear that you enjoyed your stay. We look forward to a return visit in the future.
Regards
Norma and Hugh
Leon D - Nov 2020
Gemiddeld
Ons het een nag oorgeslaap en dit was baie lekker daar.
David K - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit was ver bo my verwagtinge en dit was baie lekker.
Monique O - Des 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
David S - Des 2019
Gemiddeld
Baie welkom.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very welcome.
Perfect for our needs. Will consider using again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Rian B - Nov 2019
Gemiddeld
Rustig en vredevol.
Mieke G - Aug 2019
Gemiddeld
Meer as wat mens kan verwag vir self-catering verblyf.
The Cabin @103's terugvoer
Baie dankie Mieke, dit was vir ons ook 'n voorreg om julle te huisves. Norma en Hugh sien uit om julle weer by hulle plekkie te verwelkom.
Groete
Julie en Esme
Carol W - Mei 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Great value for money.
Super friendly hosts, stand alone cottage in a quiet area in walking distance to the beach. Clean and comfortable, ideal for that getaway from it all.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Cabin @103's terugvoer
Thank you so much for your lovely review. It is really important to us to know what our guests experience so we appreciate you taking the time to write a review. Norma and Hugh enjoyed hosting you and hope to see you again.
Regards
Julie and Esmé
Elaine O - Feb 2019
Gemiddeld
Heerlike, goed toegeruste verblyf in 'n stil omgewing.
The Cabin @103's terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om julle weer te sien. My pa het veral jul geselskap baie geniet.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Watsonialaan 103, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18