Marlothpark Akkommodasie by The Call of The Fish Eagle | LekkeSlaap
+51

The Call of The Fish Eagle

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wielewaallaan 2354, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Call of The Fish Eagle is 'n selfsorghuis in Marlothpark wat die ideale basis is vir daguitstappies na die Krugerwildtuin.

Die vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad. Daar is 'n leefarea op die boonste verdieping met 2 slaapbanke vir die 7de en 8ste gas.

Die kombuis is goed toegerus met al die nodige geriewe om maaltye voor te berei, insluitend 'n skottelgoedwasser. Die boonste leefarea bied toegang tot 'n dek met 'n swembadjie en 'n boma met 'n braai-area.

Die huis het lugversorging, laserstraalsekuriteit en Slam Lock-deure en vensters. Dit is naby restaurante en winkels in die dorp, asook die Krokodilbrughek by die Krugerwildtuin se grens.

Slaapplek

’n Bespreking by The Call of The Fish Eagle sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Call of The Fish Eagle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wielewaallaan 2354, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink The Call of The Fish Eagle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wielewaallaan 2354, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1SG8V8hiGgwdddKXvGNxxBFBuzsbtMGPr9OrLR3IVnLypO1rdv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 2354 Wieliewaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -25.33962 31.78235
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za