Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Capri

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 2, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Capri bied gerieflike verblyf in 'n smaakvolle gastekamer in 'n gastehuis waar die bestuurder ook woon. Die huis is in Knysna geleë en bied 'n uitsig oor die strandmeer.

Die gastesuite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Tee en koffie word elke oggend op 'n voorafbepaalde tyd in die gastekamer bedien en 'n teemaaltyd met peuselhappies en fyngebak word in die middae tussen 15:00 en 16:00 bedien.

Die kamer langsaan het oorgenoeg sitplek, lessenaars, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe indien gaste werk moet doen gedurende verblyf.

Die gastehuis is "groen" en gebruik sonkrag, gasgeisers en watertenke in die geval van beurtkragonderbrekings.

Die ligging van die gastesuite bied toegang tot 'n aantal besienswaardighede in Knysna.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Capri
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 35

Jaar gelys 4

Ligging

  • Boekenhoutlaan 2, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Capri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 2, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3a2c0f755b5936d91a114351f4fd4c8a8b87c78934c01679458b0caa16e3c910df1e8874231b705faf675c2792ed425586?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Boekenhout Avenue Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.037491126704 23.0673058
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem