LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Celtis Manor Guest House | LekkeSlaap
+47

The Celtis Manor Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jupiterlaan 13, Crowthorne, Midrand, Johannesburg, 1686, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Celtis Manor Guesthouse is 'n rustige toevlug in Crowthorne. Dié 4-ster TGCSA gastehuis is ideaal vir vakansieganger, sakereisigers en groepe.

Dié gastehuis het 11 pragtig versierde kamers met volledige toebehore. Elke kamer het slaapplek vir 2 of 4 gaste.

Celtis Manor Guest House het aangelegde tuine wat 3 akker groot is en spog met 'n oorvloed van voëllewe. Daar is ook 'n swembad en 'n terras met sonstoele.

Dié rustige gastehuis is 'n paar minute se ry vanaf Kyalami Business Park, Kyalami-resiesbaan, Vodaworld, Mall of Africa, Gautrain-stasie en Gallagher Estate wat in Midrand se sakekern geleë is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir The Celtis Manor Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Jupiterlaan 13, Crowthorne, Midrand, Johannesburg, 1686, Gauteng
  • Gaste dink The Celtis Manor Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jupiterlaan 13, Crowthorne, Midrand, Johannesburg, 1686, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAPfae6GI7THZ3vV28BJK6wBJjjAZ58UEx8xfqiOHImJz1dSD5w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 13 Jupiter Avenue Crowthorne, Midrand 1686 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.971293333873 28.0864995718
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!