The Chalet

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Chalet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis. Dit het 2 slaapkamers en is op 'n erf in Boston, Bellville geleë. The Chalet is die tweede huis op die perseel en bied stylvolle verblyf vir 7 gaste.

Die huis beskik oor 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, 1 dubbelbed op die tussenvloer en 'n dubbelbed en enkelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oondjie, stoof, mikrogolfoond, etenstafel en stoele. Die huis het gratis, onbeperkte WiFi en linne, bad-, en swemhanddoeke word voorsien. Daar is 'n DStv-skottel en gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter elektriese hekke en hulle is welkom om van die gedeelde onderdakbraai, onthaalarea en swembadjie gebruik te maak. Die huis is sentraal in Bellville geleë en bied maklike toegang tot die N1-hoofweg.

Slaapplek

'n Bespreking by The Chalet sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Chalet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za