The Cliffs 305

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Jul 2019 tot 21 Jul 2019.

Beskrywing

The Cliffs 305 is 'n snoesige, moderne selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks by die Tyger Waterfront in Bellville. Die woonstel bied 'n rustige uitsig oor die waterfront en verskeie restaurante kan maklik bereik word via die houtpaadjie.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV. Die kamer het 'n deur wat na 'n balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die moderne badkamer het 'n bad en 'n aparte stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die waterfront.

The Cliffs-kompleks bied 'n gemeenskaplike gimnasium. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by The Cliffs 305 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Cliffs 305 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Jul 2019 tot 21 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]