LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Clifton Mansion Villa | LekkeSlaap
+92

The Clifton Mansion Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 286, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Clifton Mansion Villa bied luukse verblyf in Clifton. Die huis is stylvol versier en het die beste geriewe vir gerieflike verblyf. Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis of in die aparte woonstel.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die dubbelkamers bied elkeen slaapplek aan 2 gaste en 5 van die kamers front na die see en het 'n privaat terras vanwaar gaste na die sonsondergang kan kyk. Daar is bad- en stortgeriewe in die huis.

Die moderne kombuis is ten volle toegerus en het 'n graniet-eiland en 'n kroeg met glasstapeldeure wat op 'n swembad en ontspanningsarea oopmaak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het gemaklike sitplek vir 10 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.

Die eiendom het ook 'n woonstel op die swembadverdieping en dit bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Kloofweg 286, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 286, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9551c50e1eb53da7c665568f7d9cb235109f888303b179b81d1d122e1d1859d0652c9074242276dfafb76d2eb25c9f4aa254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 2) 286 Kloof Road Clifton 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -33.937453838021 18.379118488309
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!