Rooihuiskraal Akkommodasie by The Club House Guesthouse | LekkeSlaap
+81

The Club House Guesthouse

10 resensies
Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 1 Des 2020.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hadeda-singel 25, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Club House Guest House is in Rooihuiskraal, Centurion, geleë en is die ideale wegbreek vir 'n sakereisiger of vakansieganger.

The Club House Guest House het slaapplek vir 11 gaste en het 2 selfsorg-eenhede en 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Al die kamers is pragtig en smaakvol ingerig. Die kamers is standaard met gemaklike beddens en ook en suite-badkamers. Privaat ingange na al die kamers is beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.

Die gastehuis naby al die snelweë, asook besigheid- en winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir The Club House Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hadeda-singel 25, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
  • Gaste dink The Club House Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hadeda-singel 25, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArNZoJBePG36Tfj4NM2ir0RRnkksrRC2GuuTLwt6hYHwRPmCX8P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 25 Hadeda Crescent Rooihuiskraal 0154 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.887746865937 28.155257999897
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za