LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Club House Guesthouse | LekkeSlaap
+81

The Club House Guesthouse

10 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Leopard Creek Selfsorg
Selfsorg
Zimbali-kamer
Slegs die kamer
Zebula-kamer
Slegs die kamer
Arabella-kamer
Slegs die kamer
Fancourt Executive-selfsorg
Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 1 Des 2020.

Belasting en Ekstras

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R105 per persoon per dag beskikbaar.

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar se verblyf is gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Indien gaste laat inklok, moet dit vooraf met die eienaar gereël word.
Indien gaste na 10:00 uitklok, sal 'n fooi gehef word.
Daar is 'n swembad sonder heinings/nette, so kinders moet ten alle tye onder ouers se toesig wees.
Rook is verbode in al die kamers en openbare areas. Jy mag wel buite in die aangewese area rook.
Troeteldiere is op versoek welkom, afhangend van ander besprekings en die tipe troeteldier.
Dit is in 'n veilige, stil woonbuurt geleë en gaste moet só optree dat hulle nie ander gaste of die bure pla nie.
Reg van toegang is voorbehou.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hadeda-singel 25, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArNZoJBePG36Tfj4NM2ir0RRnkksrRC2GuuTLwt6hYHwRPmCX8P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 25 Hadeda Crescent Rooihuiskraal 0154 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.887746865937 28.155257999897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!