Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cock & The Cat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 6, h/v Nasau, Ugie, 5470, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cock & The Cat bied verblyf in Ugie, 'n dorpie in die Oos-Kaap. Die verblyf is naby winkels, restaurante, die munisipale kliniek en banke.

Daar is 3 slaapkamers wat aan elke gas se behoeftes sal voldoen. Elke slaapkamer het gratis WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n koffiewinkel op die perseel waar ontbyt en ander maaltye teen ekstra koste genuttig kan word. Maaltye kan ook vooraf gereël en in die kamers bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir The Cock & The Cat
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoofweg 6, h/v Nasau, Ugie, 5470, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Cock & The Cat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ugie Grens Area Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 6, h/v Nasau, Ugie, 5470, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5YmE4ODM0LTYwMTQtNDcxOS04MzYzLTEzYTc2MjdkNzJjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 6 Main Street Ugie 5470 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.197382528447 28.229643916638