Grahamstad Akkommodasie by The Cock House | LekkeSlaap
+58
+58

The Cock House

Gastehuis
  • Vanaf R1 410 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 10, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Cock House is gerestoureer en bied verblyf in kamers met slaapplek vir 2 tot 4 in Grahamstad.

Daar is 9 privaat kamers en ‘n selfsorgwoonstel. Daar is 7 dubbelkamers met koningingrootte-beddens en 2 dubbelkamers met 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 kamers met hemelbeddens. Kamer 7 is ideaal vir ‘n gesin van 4 en elke kamer het ‘n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Elke eenheid het ‘n kombuis, eet- en sitarea met ‘n platskerm-TV, sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die gastehuis bied ook ‘n sitkamer, biblioteek, kroeg en Norden's Restaurant. Die restaruant is daagliks oop, behalwe op Sondagaande en besprekings moet gemaak word. Ontbyt word in die eetkamer bedien. Die ontbytkamer kan ook vir klein funksies bespreek word.

Parkeerplek is op die perseel agter ‘n elektriese heining beskikbaar en daar is ook ‘n nagwag.

The Cock House is in Sunnyside, Grahamstad en ideaal vir diegene wat die historiese dorp wil verken, aan die feestelikhede wil deelneem of Rhodes Universiteit en ander skole wil besoek. Doendinge en trekpleisters sluit ook ‘n township-toer, die 1820 Setlaars Nasionale Monument, verskeie museums, die Internasionale Biblioteek vir Afrika-musiek, die Grahamstad Katedraal, Makana Botaniese Tuin en die Provost-tronk in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir The Cock House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Markstraat 10, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Cock House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 410
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 410
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 410
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 10, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3MzUxMzcyLWU5YzItNGVjYy1iZWJiLTRhYTNkN2NiNDA1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 410  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 10 Market Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.312916494255 26.534570753574
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za