LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Concierge Boutique Hotel | LekkeSlaap
+21

The Concierge Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Marys Laan 37-43, Greyville, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Concierge Boutique Hotel is in Greyville in Durban en is in 'n koel en groen binnehof waar die Freedom Café ook is, geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustigheid en die opsie om met plaaslike inwoners te gesels, nuwe smake te probeer en in die binnehof te ontspan, of in die Freedom Café.

Verblyf word aangebied in 12 kamers. Elk van The Concierge se 4 bungalows het 3 individuele kamers. Sommige kamers het stoepe, en ander het 'n uitsig oor die boomryke binnehof het. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n kroegie, kaste en 'n elektroniese kluis vir waardevolle items. O0ntbyt en middagete kan in die kamers bedien word.

Die hart van The Concierge Boutique Hotel is 'n vraghouer van staal waarin Freedom Café is, waar gaste binne of buite ontbyt kan eet. Die kafee het 'n bekende plek geword vir plaaslike inwoners vir ontbyt of middagete.

Die hotel is sentraal geleë in Durban, met toegang tot Greyville Renbaan, Moses Mabhida-stadion, Durban-strand, Durban-middestad, Durban Botaniese Tuin, Florida Road, uShaka Marine World, Suncoast Casino, Durban ICC en Durban Country Club.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Opsomming van Resensie

1.6 uit 5van 1 resensie vir The Concierge Boutique Hotel
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • St Marys Laan 37-43, Greyville, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Marys Laan 37-43, Greyville, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92757b895de4388094478bad1867860d100b8cb0683c14fbf8387d73f7e11af91a46c9434247e522a255b55c25d23ef86aab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 2 37-43 St Marys Avenue Greyville 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.8389360396 31.019106828836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!