Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Conclave Country Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 31, Welgedacht, Dinokeng Sentraal, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Conclave Country Lodge bied 'n unieke bosveldwegbreek op 'n rustige plaas wat aan Dinokeng Natuurreservaat grens. Die lodge is 'n uur se ry vanaf Pretoria.

Verblyf word in 8 selfsorgwoonstelle by die Conclave, 10 chalets of 'n luukse suite aangebied. Die moderne en stylvolle slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, 'n TV, sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n verwarmer.

Die lodge het konferensiegeriewe, 'n kroeg, kapel en ontvangsarea. Daar is 'n ruim houtdek met 'n swembad.

Gaste kan doendinge soos swem, wildritte, voetslaan, bergfietsry en fietsry in die omgewing geniet. Spanbou-aktiwiteite is ook teen ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir The Conclave Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 6

Ligging

  • Afdeling 31, Welgedacht, Dinokeng Sentraal, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink The Conclave Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 31, Welgedacht, Dinokeng Sentraal, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnmr52TM4Ie6cxkIguGYL48yxewBxzR193V5e3Rljiv0jYR8fKy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Section 31 Welgedacht, Dinokeng Sentraal 0186 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.485491 28.466272
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem